Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.
June 19, 2021Naweekaktueel 19 Junie 2021'n Paartjie word in hulle huis beroof terwyl hulle aan 'n regstreekse videospeletjie deelneem - die voorval is op video vasgelê. Hoe gaan mens te werk om 'n nuwe kolonie pikkewyne te vestig?...more49minPlay
June 19, 2021Motorrubriek 21 Junie 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota en 'n Chinese trokkie....more8minPlay
June 12, 2021Motorrubriek 12 Junie 2021Wessel Pretorius beantwoord 'n luisteraar se brief....more5minPlay
June 12, 2021Naweekaktueel 12 Junie 2021Daar is hoop dat 'n nuwe vennoot met 'n beherende belang, die SAL sal regruk. Hoe gemaak om te keer dat jy 'n pap band kry in 'n gevaarlike situasie? Pieter van den Berg hou die Franse Ope, die kriekettoets teen die Windies, rugby en ander sport dop....more50minPlay
June 05, 2021Naweekaktueel 5 Junie 2021Strenger wetgewing teen rook word beplan. Inwoners van Olifantshoek is woedend oor 'n watertekort in die gebied. Parlementslede verklaar hulle belange. En 'n skatkis vol oorspronklike argitekstekeninge van Gerhard Moerdijk is ontdek....more1h 10minPlay
June 05, 2021Motorrubriek 5 Junie 2021In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius ‘n luisteraarsbrief, en hy toets ‘n Toyota....more8minPlay
May 29, 2021Naweekaktueel 29 Mei 2021Die Franse president sê sy land sal nie eensydig betrokke raak in Mosambiek nie. Reaksie op Duitsland se 19-miljard Namibiese dollar belegging vir volksmoorde meer as 'n eeu gelede. 'n Suid-Afrikaanse misdaadriller gryp wêreldwyd mense se verbeeldings aan....more52minPlay
May 29, 2021Motorrubriek 29 Mei 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mazda....more3minPlay
May 22, 2021Naweekaktueel 22 Mei 2021'n Gesin van Eersterust in Pretoria eis geregtigheid ná die dood van hulle seun. OPOD sê die polisie is traag om sy aanbevelings te implementeer. Vervalste heuning op winkelrakke is 'n groot bedreiging vir die byebedryf. Takalani Sesame en The Riviera wen SAFTA-toekennings. Wessel Pretorius toets 'n Volvo....more52minPlay
May 22, 2021Motorrubriek 22 Mei 2021In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief, en hy toets 'n Volvo....more7minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.