Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.
April 10, 2021Motorrubriek 12 April 2021In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek meet 'n Suzuki en 'n Honda kragte....more6minPlay
April 03, 2021Naweekaktueel 3 April 2021'n Ekonoom verduidelik hoekom brandstofpryse Woensdag so kwaai styg, en wat die impak daarvan op die verbruiker is. Plante onthou wanneer hulle deur 'n droogtetydperk gegaan het....more53minPlay
April 03, 2021Motorrubriek 3 April 2021In sy weeklikse motorrubriek bepreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief....more8minPlay
March 27, 2021Naweekaktueel 27 Maart 2021Dokters en tandartse se jaar- en registrasiegeld word verhoog. Die afgelope jaar van inperking eis sy sielkundige en ekonomiese tol op landsburgers. Die DA vergader met boere wat uitsettingsbevele teen hulle het. In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford en 'n Mercedes-Benz....more52minPlay
March 27, 2021Motorrubriek 27 Maart 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford en 'n Mercedes-Benz....more8minPlay
March 20, 2021Naweekaktueel 20 Maart 2021Die Menseregtekommissie oorweeg dit om Kaapstad Metro hof toe te sleep oor neerhalende kommentaar van die kommissie se werk. Ons volg bewerings op dat die regering selektiewe finansiële hulp in die toerismebedryf aanbied ter wille van transformasie. Suid-Afrika vier môre Mensregtedag. Ons vind meer uit oor Tanzanië se eerste vrouepresident....more54minPlay
March 20, 2021Motorrubriek 20 Maart 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota....more5minPlay
March 13, 2021Naweekaktueel 13 Maart 2021Die skedel van 'n vermeende skaapdief en moordenaar van 100 jaar gelede, die San-leier Koos Sas, word aan die Hessekwa Khoi-San-gemeenskap oorhandig. 'n Kommunikasietoring verrys in Harrismith in die Vrystaat tot die ontsteltenis van die DA. Sogenaamde "monsterspinnekoppe" wat gemuteer het, word in die Karoo opgemerk....more51minPlay
March 13, 2021Motorrubriek 13 Maart 2021In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius luisteraarsbriewe....more7minPlay
March 06, 2021Naweekaktueel 6 Maart 2021Die Johnson & Johnson entstof is nog nie by SAHPRA geregistreer nie. 'n Groep begunstigdes van maatskaplike toelaes in Mosselbaai in die Suid-Kaap sukkel blykbaar al maande lank om hulle toelae te ontvang. Teaters kan weer hulle deure opmaak, maar is dit te min, te laat? Die eerste gedeeltelike knievervanging op 'n huiskat is onlangs uitgevoer....more51minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.