Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.
July 24, 2021Naweekaktueel 24 Julie 2021Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, advokaat Shamila Batoyi, sê hulle sal onafhanklik bly met enige vervolgings in verband met die onlangse onluste. Die moontlike uitstel van die munisipale verkiesings bly 'n onderwerp van intense debat....more53minPlay
July 24, 2021Motorrubriek 24 Julie 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volkswagen, en hy beantwoord 'n luisteraarsbrief....more9minPlay
July 17, 2021Naweekaktueel 17 Julie 2021President Cyril Ramaphosa sê dit is nie nodig om paniekaankope te doen nie. KwaZulu-Natal se gesondheidsorgsektor is swaar getref deur die onrus. Meer as 'n miljoen mense tussen die ouderdom van 35 en 49 is reeds geregistreer om teen Covid-19 ingeënt te word. Die Emmy benoemings laat die wenkbroue lig....more55minPlay
July 17, 2021Motorrubriek 17 Julie 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n veeldsydige kruisvoertuig....more5minPlay
July 10, 2021Naweekaktueel 10 Julie 2021Ons kry die jongste oor die verkeersontwrigting op die N3 in KwaZulu-Natal. Die burgemeester van Johannesburg is gister aan Covid-19 oorlede - ons vind meer uit oor sy werk in die Goudstad en wie nou in beheer sal wees. Die Poskantoor sluit meer as eenhonderd takke landwyd. Disney befonds ‘n Kaapse animasie-ateljee om Afrika-rolprente te maak....more53minPlay
July 03, 2021Naweekaktueel 3 Julie 2021Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte-reguleerder keur die gebruik van die Chinese Sinovac of CoronaVac entstof goed vir gebruik teen Covid-19. Inwoners van Johannesburg sal meer vir dienste moet opdok, met elektrisiteit wat met meer as 14%. In ons gereelde motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Kia en 'n Volkswagen....more50minPlay
July 03, 2021Motorrubriek 3 Julie 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Kia en 'n Volkswagen....more8minPlay
June 26, 2021Naweekaktueel 26 Junie 2021Uitspraak voorbehou in die saak tussen Ace Magashule en die ANC. Vyftigplussers word aangemoedig om volgende maand in te ent. Afrika se animasiekunstenaars kry wêreldwyd erkenning....more51minPlay
June 19, 2021Naweekaktueel 19 Junie 2021'n Paartjie word in hulle huis beroof terwyl hulle aan 'n regstreekse videospeletjie deelneem - die voorval is op video vasgelê. Hoe gaan mens te werk om 'n nuwe kolonie pikkewyne te vestig?...more49minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.