Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,117 episodes available.
September 12, 2020Naweekaktueel 12 September 2020Politieke partye eis antwoorde oor die insluiting van 'n ANC-afvaardiging by 'n militêre vlug na Zimbabwe. 'n Boer in Zimbabwe is gistermiddag beveel om sy plaas teen vanoggend te verlaat - ons praat met hom om te hoor wat gebeur het. Die sportliggame SASCO en Krieket SA stamp kop. En ons plaas die kollig op mense wat 'n inkomste verdien deur rekenaarspeletjies te speel....more53minPlay
September 12, 2020Motorrubriek 12 September 2020In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief.....more5minPlay
September 05, 2020Naweekaktueel 5 September 2020'n Optog teen plaasmoorde- en aanvalle. Pretoria se dieretuin en die Rietvlei Natuurreservaat kan weer besoek word. En Suid-Afrika se rugbyspelers maak weer kontak....more53minPlay
August 29, 2020Naweekaktueel 29 Augustus 2020Twee polisiebeamptes verskyn binnekort in die hof in verband met die skietdood van 'n Downsindroom seun in Eldoradopark in Johannesburg; en 'n uitspraak teen die openbare beskermer in die Konstitusionele Hof oor die Estina-suiwelprojek word verwelkom....more54minPlay
August 29, 2020Motorrubriek 29 Augustus 2020In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag....more7minPlay
August 22, 2020Motorrubriek 22 Augustus 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n BMW en 'n Isuzu.......more7minPlay
August 22, 2020Naweekaktueel 22 Augustus 2020Die ontwikkeling van 'n ekotoerisme gebied in Algoa Baai word deur oopsee vulstasie skepe bedreig., Kommer oor matrikulante se gereedheid vir die eindeksamen.; 'n Versoek dat die taalbeleid van skole hersien moet word.; en inwoners van Kimberley wil betoog oor duur krag....more52minPlay
August 15, 2020Naweekaktueel 15 Augustus 2020** Die inperking lei tot 'n afname in misdaad..Ons praat met 'n ontleder** Die Leliefontein-gemeenskap in Namakwaland gaan swaar gebuk onder die Covid-19 regulasies....** En, twee argeologiese ontdekkings toon dat antieke bevolkingsgroepe in Afrika en Australië meer beskaafd was as wat voorheen aanvaar is....more50minPlay
August 15, 2020Motorrubriek 15 Augustus 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Honda......more5minPlay
August 08, 2020Motorrubriek 8 Augustus 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi en 'n Honda.......more9minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,117 episodes available.