Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,129 episodes available.
August 15, 2020Motorrubriek 15 Augustus 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Honda......more5minPlay
August 08, 2020Motorrubriek 8 Augustus 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi en 'n Honda.......more9minPlay
August 08, 2020Naweekaktueel 8 Augustus 2020VF Plus slaag daarin om die Mangaung-burgemeester te verwyder; President Cyril Ramaphosa stuur spesiale gesante na Zimbabwe om gemoedere te kalmeer - maar in Pretoria skiet die polisie op Zimbabwese betogers; en more is Vrouedag, wanneer mense hulde sal bring aan die vroue wat hulle inspireer....more51minPlay
August 01, 2020Naweekaktueel 1 Augustus 2020Lede van die parlement se komitee oor die Polisie is bekommerd oor die vlaag moorde in die land; Ons kry nog reaksie op die jongste misdaadstatistiek; Die wynbedryf se tot agtien duisend mense kan hul werk verloor as die verbod op die verkoop van alkohol nie opgehef word nie; en ons vier nog Wereld Veldwagter dag - Dit is 'n werk wat gewoonlik agter die skerms gebeur weg van die wereld se oë, maar vandag kry ons insig oor wat dit behels........more59minPlay
August 01, 2020Motorrubriek 1 Augustus 2020In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius luisteraars se vrae......more6minPlay
July 25, 2020Naweekaktueel 25 Julie 2020** Reaksie op die sluiting van skole....** Die film TOORBOS gaan eers sy verskyning op die silwerskerm maak..** En, wyle Vader Frans Claerhout se ateljee in Tweespruit is nooit ná sy dood onderhou nie....more47minPlay
July 24, 2020Motorrubriek 25 Julie 2020In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Renault......more5minPlay
July 18, 2020Naweekaktueel 18 Julie 2020Die hooggeregshof in Pretoria gee opdrag aan die departement van Basiese Onderwys om die nasionale skoolvoedingsprogram te hervat; 'n nuwe boek oor die grensoorlog bring interessante insigte; en ons praat oor Nieu-Seeland wat Suid-Afrika uit die Superrugby-franchise wil hê....more53minPlay
July 18, 2020Motorrubriek 18 Julie 2020In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Suzuki.......more5minPlay
July 11, 2020Naweekaktueel 11 Julie 2020Kenners waarsku dat jonger mense, toenemend vatbaar is vir kanker.; Moontlike afleggings vir onderwysers en ander personeel in beheerliggaamsposte.; Museums mag heropen onder streng Covid-19 maatreëls.; en Aardvarke verlaat toenemend deur die dag hul gate op soek na kos....more54minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,129 episodes available.