Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.
January 23, 2021Naweekaktueel 23 Januarie 2021Stormsterk wind word vir Suid-Afrika se noordelike gebiede voorspel wanneer die tropiese storm Eloise oor Mosambiek inbeweeg. Padsterftes het tydens die feesseisoen met 7% afgeneem in vergelyking met vorige jare....more53minPlay
January 23, 2021Motorrubriek 23 Januarie 2021In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief, en toets 'n Renault en 'n Volkswagen....more12minPlay
January 16, 2021Naweekaktueel 16 Januarie 2021Reaksie op die aankondiging dat skole eers op 15 Februarie open. Die jongste oor die oorstromings in Namibië. Stephane Peterhansel wen sy 14de Dakar-tydren....more56minPlay
January 16, 2021Motorrubriek 16 Januarie 2021In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius ‘n luisteraarsvraag, en toets ‘n Volkswagen en ‘n Honda....more10minPlay
January 09, 2021Naweekaktueel 9 Januarie 2021Die president van die ANC belowe sterk optrede teen staatskaping en korrupsie. Die Tshwane Metro is besig om spesiale maatreels instel om die toename in Covid-gevalle daar te bestuur. Elon Musk is die wêreld se armste rykste man....more55minPlay
January 09, 2021Motorrubriek 9 Januarie 2021In ons weeklikse motorrubriek toetsbestuur Wessel Pretorius 'n Volvo....more6minPlay
January 02, 2021Naweekaktueel 2 Januarie 2021Die Baragwanath Akademiese Hospitaal in Johannesburg het vir die eerste keer in sy geskiedenis geen pasiënte op Nuwejaarsoggend in sy trauma-eenheid gehad nie. Hulde word aan die DA-veteraan in die Oos-Kaap, Eddie Trent, gebring ná sy dood op 80-jarige ouderdom. Nog 'n Suid-Afrikaanse rolprent ryg 'n string toekennings oorsee in....more55minPlay
January 02, 2021Motorrubriek 2 Januarie 2021In ons weeklikse motorrubriek kyk Wessel Pretorius na die voorbereiding wat nodig is voor die groot terugtog huis toe aangepak word van vakansie af....more4minPlay
December 26, 2020Naweekaktueel 26 Desember 2020Die Wes-Kaap se toerismesektor vra mense om Covid-19-regulasies na te kom, ten einde mense se werk en lewe te red. Ons kry die jongste nuus oor die lang toue by van die land se grensposte. Ons maak 'n internasionale draai om te kyk wat met Brexit gebeur. Frankryk het die polisie se gebruik van hommeltuie verbied....more50minPlay
December 26, 2020Motorrubriek 26 Desember 2020In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius padveiligheid....more6minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.