Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.
June 20, 2020Naweekaktueel 20 Junie 2020Die minister van finansies, Tito Mboweni, se aanvullende begrotingsrede vind volgende week plaas - ons kyk na wat ons kan verwag; Verskeie groot maatskappye moet mense afdank weens die Covid19-pandemie; Die bo-natuurlike riller, Eight is die eerste Suid-Afrikaanse fliek wat sy plaaslike buiging op Netflix maak; en die Kaapstad Metro rehabiliteer die Klein Dassenberg beskermde gebied - ons kry die jongste oor die proses.......more59minPlay
June 20, 2020Motorrubriek 20 Junie 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota......more5minPlay
June 20, 2020Plaaslike gruwelprent palm lof én verspreidingskontrakte inDie bo-natuurlike gruwel-riller, 8 is die eerste Suid-Afrikaanse fliek om sy eerste plaaslike buiging op Netflix te maak. Dit volg binne 'n week nadat die rolprent in die VSA versprei is. “8” het Amerikaanse kritici SO gaande dat dit reeds meer as 'n honderd positiewe resensies daar ingepalm het. Anna-Marie Jansen van Vuuren het met die regisseur, Harold Hölscher, en vervaardiger Jac Williams gepraat. Hölscher sê die fliek se storie is 'n ode aan eg Suid-Afrikaanse volksverhale en mitologie....more8minPlay
June 13, 2020Naweekaktueel 13 Junie 2020Akademici, skrywers en kunstenaars in Kimberley eis dat die plaaslike munisipaliteit die standbeeld van Cecil John Rhodes verwyder.; Pasiënte met hartkwale is huiwerig om hul dokters tydens die inperkingstyd te besoek.; 'n Skaars wilde blaarslaai spesie wat aan die uitsterf is, is onlangs weer in Suid-Afrika gevind.; Studente gebruik sosiale media om hul ontevredenheid met TUT se afstandsonderrigplanne uit te lig.; en 'n Damara sanger skryf 'n liedjie oor Namibië se drankverbod....more48minPlay
June 13, 2020Motorrubriek 13 Junie 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Lexus......more4minPlay
June 06, 2020Naweekaktueel 6 Junie 2020Een van die wereld se mees gerespekteerde mediese joernale, The Lancet in Brittanje, het 'n negatiewe artikel oor hidroksiechlorokien weens verdagte data onttrek; en die groot Knysna-brand van 2017 word more herdenk....more23minPlay
June 06, 2020Motorrubriek 6 Junie 2020In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Audi......more8minPlay
May 30, 2020Naweekaktueel 30 Mei 2020Die land skuif Maandag na Vlak Drie van die inperking - 'n kenner sê egter dit is nie nodig vir paniek nie; Gemeenskappe in Bethal, Mpumalanga, oorweeg regstappe teen die Govan Mbeki plaaslike munisipaliteit oor gereelde kragonderbrekings; 'n Sielkundige gee raad aan studente oor hoe om hul studiemetodes te verbeter; en 'n stoffeerder van Texas in Amerika het 'n lied geskryf waarin hy die deursettingvermoë, wilskrag, hardkoppigheid en karaktervastheid van Boere besing..........more56minPlay
May 30, 2020Motorrubriek 30 Mei 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Audi......more4minPlay
May 30, 2020Motorrubriek 30 Mei 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Audi......more4minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.