Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,131 episodes available.
November 28, 2020Motorrubriek 28 November 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Renault....more5minPlay
November 21, 2020Naweekaktueel 21 November 2020Die Verenigde Nasies vergader oor haatspraak teen minderhede. Die DA in die Wes-Kaap gaan voort met sy leierskapskongres te midde van bewerings van 'n komplot. Agt mense word in verband met openbare geweld gearresteer ná die EFF in die omgewing van die Hoërskool Brackenfell in Kaapstad betoog het....more54minPlay
November 21, 2020Motorrubriek 21 November 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Suzuki....more5minPlay
November 14, 2020Naweekaktueel 14 November 2020Ons ontleed die jongste kwartaallikse misdaadsyfers. Die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, sê slegs as die ANC-takke vir hom sê hy moet opsystaan, sal hy dit doen. Die Vryheidsfront Plus sê selfbeskikking is 'n politieke opsie vir die Wes-Kaap. Die Twee Oseane Akwarium vier sy 25ste bestaansjaar....more54minPlay
November 14, 2020Motorrubriek 14 November 2020In ons weeklikse motorrubriek gee Wessel Pretorius raad oor hoe jy jou voertuig en sleepding vir die langpad moet voorberei....more9minPlay
November 07, 2020Motorrubriek 7 November 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford....more5minPlay
November 07, 2020Naweekaktueel 7 November 2020Joe Biden se voorsprong vergroot. Die voormalige voorsitter van die SAL-direksie, Dudu Myeni, systap die Staatskapingskommissie. 'n Nuwe dramareeks bring hulde aan die jazzkultuur van die Kaapse vlakte....more54minPlay
October 31, 2020Naweekaktueel 31 Oktober 2020Die DA se leierskapskonferensie begin met 'n paar interessante kaarte op die tafel. 'n Suid-Afrikaanse rolprent in die Wilde Weste-genre begin draai. Wessel Pretorius toets 'n ikoniese Amerikaanse hings....more52minPlay
October 31, 2020Motorrubriek 31 Oktober 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n vinnige hings....more5minPlay
October 24, 2020Motorrubriek 24 Oktober 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Suzuki en 'n Volvo....more8minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,131 episodes available.