Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,129 episodes available.
May 16, 2020Motorrubriek 16 Mei 2020In sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius luisteraars se vrae......more7minPlay
May 15, 2020Naweekaktueel 16 Mei 2020Die Sakeliga loods 'n regsaksie teen permitte, nog permitte en nogmaals permitte, die hooggeregshof in Pretoria gee 'n deurslaggewende uitspraak oor die veiligheidsmagte se gedrag tydens Vovid 19-patrollies, en die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf word al hoe meer elektronies....more59minPlay

May 09, 2020Naweekaktueel 9 Mei 2020In die program: "Bruin mense - staan op en wees trots op jul kultuur!" Dit is die mening van die kunstenaar Hakkiesdraad Hartman; Suid-Afrikaanse huispryse het die laagste groei beleef sedert Desember 2009.; en Ethiopian Airlines beplan om in verskeie lugrederye in Afrika te belê....more51minPlay
May 09, 2020Motorrubriek 9 Mei 2020Dis tyd vir ons weeklikse motorrubriek - Wessel Pretorius het, vóór die inperking, 'n Volkswagen getoets......more8minPlay

May 02, 2020Motorrubriek 2 Mei 2020In sy weeklikse motorrubriek behandel Wessel Pretorius luisteraars se vrae......more8minPlay
May 02, 2020Naweekaktueel 2 Mei 2020** Nuwe navorsing toon ontstellende ys-verliese in Groenland en Antartika..** Oproepe dat skole en tersiêre instansies nie gedwing moet word om te open nie.** En, wenners wat nie hul toesprake by die Film en Televisietoekennings kon lewer nie, kry uiteindelik 'n kans......more51minPlay