Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,106 episodes available.
February 08, 2020Motorrubriek 8 Februarie 2020In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese sportnuts......more5minPlay
February 01, 2020Motorrubriek 1 Februarie 2020In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief, en hy toets 'n Renault......more5minPlay
February 01, 2020Teenstanders van Brexit neem vir oulaas 'n musikale standpunt inBritte wat verkies het om in die EU te bly, het besluit om vir 'n laaste keer hulle stem dik te maak. Hulle het besluit dat Beethoven se "Ode aan die Vreugde", nommer 1 op die Britse treffersparade moet wees - JUIS op die historiese dag waarop Brexit sou plaasvind. Die Europese raad het in 1972 besluit dat Beethoven se komposisie voortaan hulle kenwysie sou wees, terwyl die Europese Unie dit in 1993 as hulle amptelike volkslied aangeneem het. Terwyl TEENSTANDERS van Brexit veldtogte gevoer het om landsburgers aan te moedig om dié liedjie vanaf verskeie platforms af te laai, het die sogenaamde "Brexiteers" nie op hulle laat wag nie. Hulle het weer vir Brexit-ondersteuners gevra om 'n liedjie van die komediant Dominic Frisby af te laai. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag....more5minPlay
January 25, 2020Motorrubriek 25 Januarie 2020In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan-bakkie......more5minPlay
January 18, 2020Motorrubriek 18 Januarie 2020In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mahindra.....more6minPlay
January 11, 2020Motorrubriek 11 Januarie 2020In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford en 'n Suzuki.....more8minPlay
December 28, 2019NaweekaktueelJohan Fourie van die Agri-raad op Calitzdorp in die Wes-Kaap, of Klokkie soos hy algemeen bekend staan - sê die boere gaan gebuk onder die voortslepende droogte en staar 'n donker feesgety in die gesig....more5minPlay
December 28, 2019NaweekaktueelDie 24-jarige fietsryer, Nic Dlamini, het 'n gebreekte arm opgedoen tydens 'n onderonsie met veldwagters in die Silwermyn-natuurreservaat in die Tafelberg Nasionale Park. In beeldmateriaal wat op sosiale media die ronde doen, kan gesien word hoe die fietsryer na bewering deur veldwagters rondgeruk word. Die Minister van Omgewingsake, Barbara Creecy het opdrag gegee dat alle beamptes wat betrokke was by 'n voorval, geskors moet word....more2minPlay
December 28, 2019NaweekaktueelDaar is 'n week oor voor die jaarlikse Tweede Nuwe Jaar Kaapse Klopse-parade. Die verskeie groepe is besig om die laaste verstelling te maak aan hulle skitterende kostuums en klanke. Die Kaapse Klopse gaan Saterdag 4 Januarie die strate invaar....more2minPlay
December 28, 2019NaweekaktueelSowat 40 van die pasiënte by die Thandanani-sentrum vir mense met geestessiektes het Kersfees hierdie week by die inrigting gevier. Net sowat 20 van die pasiënte kon huis toe gaan. Dit blyk dat daar 'n tekort aan noodsaaklike psigiatriese medisyne is. Metzi van der Merwe het met die direkteur van die Thandanani-sentrum, Margie King, gepraat....more3minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,106 episodes available.