Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,106 episodes available.
December 28, 2019NaweekaktueelInwoners van die Kaapse Vlakte word geleer om afvalmateriaal in kreatiewe beeldhouwerke te omskep. Die kunswerke word dan tydelik in openbare ruimtes opgerig, om kunswere meer toeganklik en inklusief te maak. 'n Argitektuur-ateljee in Woodstock het die inisiatief begin. Jean Esterhuizen het meer oor die gemeenskapsprojek....more5minPlay
December 28, 2019NaweekaktueelDie Kaapse Metro poog om meer Moslem-vriendelik te word en op die manier die ervaring van die Moslem-toeris te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Geleenthede en Batebestuur by die Kaapse Metro, James Vos, sê die Moslem-kultuur is onlosmaaklik deel van Kaapstad en dat dit ekonomies sin maak om in die behoeftes van Moslem-toeriste te voorsien....more5minPlay
December 28, 2019NaweekaktueelIn ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius padveiligheid......more9minPlay
December 21, 2019NaweekaktueelIn ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius padveiligheid......more6minPlay
December 14, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek praat Wessel Pretorius oor padveiligheid......more8minPlay
December 07, 2019NaweekaktueelIn Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek word padveiligheid bespreek......more7minPlay
November 30, 2019NaweekaktueelPresident Cyril Ramaphosa het Maandag in Witpoort in Lephalale, Limpopo tydens sy toespraak vir die 16-dae van aktivisme teen die geweld teen vroue en kinders gesê hy doen 'n beroep op alle Suid-Afrikaners dat die 16-dae in 365-dae van aktivisme verander moet word. In Augustus, met 'n vlaag geweldsmisdade teen vroue, het die land regop gesit. Dit het die fokus opnuut laat opvlam om die fokus teen hierdie misdade te verskerp. Maar in Suid-Afrika, word daar - ongelukkig - min klem gelê op seksuele misdade teen seuns en mans. Este de Klerk het hierdie verslag saamgestel....more14minPlay
November 30, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota-bakkie.....more5minPlay
November 30, 2019NaweekaktueelIn die been van ons reeks oor intellektuele eiendom en toegang tot goedkoper medikasie, kyk ons wat gebeur wanneer 'n nuwe middel die mark tref. Ons fokus onder meer op Bedaquiline en Delaminid, wat van die nuwe middels is in die stryd teen meervoudige middelweerstandige TB. Marlinee Fouche berig dat die bekendstelling van nuwe middels nie veel beteken, as verskeie ander faktore wat deel vorm van diagnose en behandeling, nie reeds in gebruik geneem is nie....more5minPlay