Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,129 episodes available.
May 02, 2020Naweekaktueel 2 Mei 2020** Nuwe navorsing toon ontstellende ys-verliese in Groenland en Antartika..** Oproepe dat skole en tersiêre instansies nie gedwing moet word om te open nie.** En, wenners wat nie hul toesprake by die Film en Televisietoekennings kon lewer nie, kry uiteindelik 'n kans......more51minPlay
April 25, 2020Motorrubriek 25 April 2020In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Isuzu bakkie, en hy behandel 'n luisteraar se brief......more8minPlay

April 24, 2020Naweekaktueel 25 April 2020Stellenbosch Universiteit begin Dinsdag met navorsing oor die entstof BCG wat dalk relevant is in die stryd teen Covid-19; Afriforum is bekommerd dat Suid-Afrika besig is om in 'n polisiestaat verander en talle Suid-Afrikaners in die buiteland praat oor die wereldwye inperking weens Covid-19....more57minPlay

April 18, 2020Motorrubriek 18 April 2020Dis tyd vir ons weeklikse motorrubriek. Wessel Pretorius het - vóór die inperking - 'n Indies-vervaardigde Datsun, en 'n Chinese bakkie getoets......more7minPlay
April 18, 2020Naweekaktueel 18 April 2020In die program - Die polisie waarsku oor onvermydelike onrus en protesoptrede as gevolg van die inperking; Agri SA vra dat boere en die regering surplus kos aan honger mense skenk; 'n Suid-Afrikaner vertel hoe hy onder kwarantyn in Gauteng beland het en ons kry insig oor Boere krygsgevangenes se kunswerke tydens die Anglo Boere oorlog - wat hulle in afsondering geskep het....more57minPlay

April 11, 2020Motorrubriek 11 April 2020Dis tyd vir ons weeklikse motorrubriek. Wessel Pretorius het - vóór die inperking - 'n Hyundai getoets.....more5minPlay