Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,106 episodes available.
November 23, 2019NaweekaktueelIn Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek kry ons raad oor hoe mens jou voertuig - en sleepwa of karavaan - vir die Desember-vakansie moet voorberei......more9minPlay
November 16, 2019NaweekaktueelDie omgewingsaktivismegroep Extinction Rebellion sê dat die stormweer in KwaZulu-Natal en die droogte in ander dele van die land met klimaatsverandering verbind kan word. Mariëtta Kruger het met Andre Clements, 'n lid van Extinction Rebellion gepraat....more6minPlay
November 16, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford en 'n Mazda......more8minPlay
November 09, 2019Naweekaktueel'n Verskeidenheid sportmotors het die week by Kempton Park aan die Oosrand saamgetrek. Dit was om die Suid-Afrikaanes bekendstelling te vier van die fliek "Ford vs. Ferrari". Die rolprent handel oor die kragmeting wat tussen die twee motorvervaardigers plaasgevind het by die 1966 "Le Mans" uithou-wedren. Maar die keer was dit nie die akteurs, rolprentmakers of glanspersoonlikhede wat die kollig op die rooi tapyt gesteel het nie, maar die karre. Anna-Marie Jansen van Vuuren was daar........more8minPlay
November 09, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo en 'n Toyota.....more9minPlay
November 02, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraar se brief.....more8minPlay
October 26, 2019NaweekaktueelDie organisasie South Africa Day beplan om opknapwerk in Alexandra te doen. South Africa Day het bekend geword na die organisasie in 2017 met 'n projek begin het om infrastruktuur en dienste in die Noordwes-dorp Coligny te herstel. Mariëtta Kruger het met met Barend la Grange van South Africa Day gepraat....more10minPlay
October 26, 2019NaweekaktueelNá dekades kan die Afrikaanse Hoër Seunskool nes hul susterskool Affies Meisies ook spog met hulle eie orrel - in sy eie toegewyde akoestieke ruimte. Die pyporrelbouer Werner Hurter was sentraal tot die projek. Mariëtta Kruger het met hom gepraat....more8minPlay
October 26, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraar se vraag......more6minPlay
October 19, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n bakkie.....more4minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,106 episodes available.