Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.
May 15, 2021Naweekaktueel 15 Mei 2021Die Minister van Polisie, Bheki Cele, sê drank is 'n groot bydraende faktor tot misdaad. Die voormalige sekretarisgeneraal van die ANC, Ace Magashule, glo sy skorsing is onwettig en ongrondwetlik - is hy reg? Ons praat met die draaiboekskrywer en regisseur van die Afri-Kaapse rolprent, Barakat....more54minPlay
May 15, 2021Motorrubriek 17 Mei 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius twee Chinese bakkies....more7minPlay
May 08, 2021Naweekaktueel 8 Mei 2021Die Vrystaat beleef nou amptelik 'n derde vlaag van Covid-19. Boere in die Wes-Kaap bepaal die skade ná oorstromings. Van skoonmaker tot 'n doktorsgraad - Mervyn Coetzee vertel sy verhaal....more54minPlay
May 08, 2021Motorrubriek 8 Mei 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota Hilux-bakkie....more4minPlay
May 01, 2021Naweekaktueel 1 Mei 2021Misdaad in die Kaapstadse middestad daal aansienlik tydens die inperking. Die ANC se NUK sal volgende week besluit oor die toekoms van lede wat opsy moet staan. 'n Suid-Afrikaanse duiker het moontlik 'n wêreldrekord verbeter. En 'n mobiele eenheid vir borskankerondersoeke op George in die Wes-Kaap help om borskanker te beveg....more50minPlay
May 01, 2021Motorrubriek 1 Mei 2021In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief....more7minPlay
April 24, 2021Naweekaktueel 24 April 2021Probleme met die verwerking van DNS-monsters by Suid-Afrika se forensiese laboratorium ontneem misdaadslagoffers geregtigheid. Die sakeman en ANC-veteraan, Tokyo Sexwale, se bewerings oor 'n fabelagtige hulpfonds waaruit sommige Suid-Afrikaanse banke en individue glo gesteel het, maak steeds opslae. Suid-Afrikaners hou duim vas vir môreaand se Oscar-filmtoekennings....more50minPlay
April 17, 2021Naweekaktueel 17 April 2021Suid-Afrikaners van 60 jaar en ouer kan nou registreer om teen Covid-19 ingeënt te word. Thomas Kgokolo is aangestel as die nuwe tussentydse bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens. Suid-Afrikaanse sitrusprodukte sal binnekort weer op Fillipynse winkelrakke te koop wees. Ons vind meer uit oor spoorsnykuns en uithoujag in die Kalahari in die moderne tyd....more52minPlay
April 17, 2021Motorrubriek 18 April 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford-bakkie....more5minPlay
April 10, 2021Naweekaktueel 10 April 2021Stellenbosch Universiteit reageer nadat die DAK-netwerk 'n griefskrif oor Afrikaans op die kampus oorhandig het. Huldeblyke stroom in van regoor die wêreld ná die dood van prins Phillip, die hertog van Edinburgh. In Wessel Pretorius se motorrubriek meet 'n Suzuki en 'n Honda kragte....more54minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.