Die ekonomie minuut

Net lae groei, of 'n tegniese resessie?


Listen Later

Ons weet dat die groeikoers wat hierdie jaar vir die ekonomie voorspel word, baie laag is, maar ons moet nie vergeet dat die ekonomie reeds in die vierde kwartaal van 2022 ingekrimp het nie. Ons staar nou al die moontlikheid van ʼn resessie in die gesig. Die vraag is dan, so hoe het dit met die ekonomie gegaan in die eerste kwartaal?

Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners