Sign up to save your podcasts
Or

President Ramaphosa het verlede week in die Raad van Provinsies weer gesê dat die regering stel ondersoek in of meer basiese voedselitems ʼn BTW nulkoers moet kry. Dit is vir verskillende redes ʼn fout.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellPresident Ramaphosa het verlede week in die Raad van Provinsies weer gesê dat die regering stel ondersoek in of meer basiese voedselitems ʼn BTW nulkoers moet kry. Dit is vir verskillende redes ʼn fout.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners