Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
November 06, 2025Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts gesels oor tulpvergiftigingIsabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor tulpvergifting en die behandeling daarvan....more8minPlay
November 06, 2025Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
November 05, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryfDr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
November 05, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkteDr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte...more8minPlay
November 05, 2025Another promising grain season awaits South AfricaAnother promising grain season awaits South Africa and Wandile Sihlobo, economist at Agbiz gives an overview of the 2024/25 grain and oilseeds harvest....more3minPlay
November 05, 2025Die Brangus ras is baie besonders, Reinet Meyer vertel meerDie Brangus ras word beskryf as sterk,aanpasbaar,gehard,produktief en betroubaar - om maar net 'n paar eienskappe te noem. Isabel van Tonder gesels met Reinet Meyer, stoetteler van Bruljant stoetery oor die besondere ras....more5minPlay
November 04, 2025Dr Faffa Malan, welbekende veearts gesels oor dieregesondheid en biosekuriteitTydens die onlangse Stamboek Trailblazer geleentheid het Isabel van Tonder gesels met Dr Faffa Malan, welbekende veearts, oor dieregesondheid en biosekuriteit....more6minPlay
November 04, 2025Amaria Pietersen, bestuurder by Ramsem gesels oor hul rol by die kameelperdnavorsingstasieMet die onlangse opening van die eerste kameelperdnavorsingstasie ter wereld, net buite Bloemfontein, gesels Isabel van Tonder met Amaria Pietersen, bestuurder by Ramsem, oor hulle rol by die reproduksie afdeling van die stasie....more3minPlay
November 04, 2025Dr Collin Albertyn, reproduksie veearts by Absolute Genetics gesels oor hulle rol by die kameelperdnavorsingstasieIsabel van Tonder gesels met Dr Collin Albertyn, reproduksie veearts van Absolute Genetics oor die navorsing wat hulle doen op kameelperde net buite Bloemfontein....more4minPlay
November 03, 2025Daar is 'n eerste van sy soort kameelperdnavorsingstasie net buite Bloemfontein geopenDie kameelperd is 'n ernstige bedreigde spesie maar daar is hoop vir bewaring. Isabel van Tonder gesels met Prof Francois Deacon van Departement Vee, wild en weidingkunde daaroor....more15minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.