Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
October 30, 2025Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat...more3minPlay
October 30, 2025Diederik Lotter, 'n jong boer en hoofseun vertel glo in goeie tydsbestuur'n Jong boer van Bloemfontein wat 'n suksesvolle boerdery bedryf en ook as hoofseun gekies is van Hoerskool President Steyn. Isabel van Tonder gesels met Diederik Lotter oor hoe hy balans vind om altwee te doen....more2minPlay
October 30, 2025Die Trekkerfees is onlangs in Bloemfontein gehou en daar word klem gele op bewaringDie Trekkerfees is onlangs in Bloemfontein gehou en Isabel van Tonder gesels met Christo Pieterse, Jaco Wentzel en MC Heunis wat deel was van hierdie fees....more6minPlay
October 29, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkteDr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more5minPlay
October 29, 2025HE Steyn vertel meer oor die belangrikheid van behoorlike brandmerke op veeIsabel van Tonder gesels met HE Steyn van BrandmerkSA oor die belangrikheid van behoorlike brandmerke op vee....more4minPlay
October 29, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryfDr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
October 29, 2025Vrystaat Landbou het onlangs 'n aanbieding gegee by die Lesotho grensVrystaat Landbou het onlangs 'n aanbieding gegee by die Lesotho grens, tydens die nasionale raad van provinsies se besoek. Isabel van Tonder gesels met Dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou, oor hulle versoeke aan die raad in die vergadering....more7minPlay
October 28, 2025Mike Bolhuis gesels oor die onwettige praktyk van ontbossing en afkap van bomeIsabel van Tonder gesels met Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker met meer as 35 jaar ondervinding in misdaadondersoeke, maar ook baie bekend vir sy liefde vir die natuur en diere, oor die onwettige praktyk van bome afkap en ontbossing....more21minPlay
October 27, 2025Anri Coetzee, onderwyseres aan Hendrik Potgieter Landbouskool gesels oor die skool se prestasiesDie Hendrik Potgieter Landbouskool in Reddersburg word beskryf as die skool met die beste skaapskeerders in die land. Isabel van Tonder wou by Anri Coetzee, onderwyseres van die skool, meer weet oor die prestasies....more7minPlay
October 27, 2025Jeandri van Wyk, onderwyseres aan die Merensky Landbou Akademie gesels oor die skoolIsabel van Tonder gesels met Jeandri van Wyk, onderwyseres aan die Merensky Landbou Akademie in Limpopo, oor die skool se landbou-afdeling....more3minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.