Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.
November 11, 2025Prof Charlie Reinhardt gesels oor probleem en indringerplante en die weerstand wat hulle opbouIn deel 3 van die gesprek oor probleem en indringerplante gesels Isabel van Tonder verder met Prof Charlie Reinhardt, oor die weerstand wat die plante teen onkruiddoders kan opbou....more7minPlay
November 11, 2025Prof Charlie Reinhardt gesels oor probleem en indringerplante en ook oor opvolgbeheerIn die finale deel van die gesprek oor probleem en indringerplante, gesels Isabel van Tonder verder met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement plantproduksie en grondkunde by die Universiteit van Pretoria, oor opvolgbeheer in die bestryding van die probleem....more4minPlay
November 11, 2025Alf White vertel meer oor die Ystermankompetisie wat eerskomende naweek plaasvindIsabel van Tonder geserls met Alf White, Finansiele hoof van NWK, oor die ystermankompetisie wat eerskomende naweek in Mosselbaai plaasvind....more4minPlay
November 11, 2025Prof Charlie Reinhardt gesels oor probleem en indringerplanteProf Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement plantproduksie en grondkunde by die Universiteit van Pretoria gesels oor indringer en probleemplante en ook die weerstand wat die plante opbou asook opvolgbeheer....more22minPlay
November 10, 2025Oliebome, kankerroos en boeterbos is toenemende probleemplante op plase, deel 2In deel 2 van die gesprek oor probleem en indringerplante, gesels Prof Charlie Reinhardt van die Universiteit Pretoria, verder oor oliebome, kankerroos en boetebos....more7minPlay
November 10, 2025Probleem en indringerplante raak 'n toenemende probleem op plase, deel 1Probleem en indringerplante raak 'n toenemende probleem vir menige boere. In deel 1 gesels Isabel van Tonder met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement plantproduksie en grondkunde by die Universiteit van Pretoria, oor die probleem....more5minPlay
November 07, 2025Sindira Chetty gives an overview of the 7-14 November editionDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
November 07, 2025John Melville van OVK gesels verder oor bloutong en Dawie Killian lewer 'n wolverslagJohn Melville van OVK gesels verder oor bloutong en Dawie Killian van OVK lewer die nuutste wolverslag....more5minPlay
November 06, 2025Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
November 06, 2025Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts gesels oor tulpvergiftigingIsabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor tulpvergifting en die behandeling daarvan....more8minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.