Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.
November 06, 2025Paneelbespreking by NAMPO Alfa daag SA rooivleisbedryf uitTydens 'n paneelbespreking by die onlangse NAMPO Alfa op NAMPO Park buite Bothaville, is die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf uitgedaag om eerlik na homself te kyk en die struikelblokke tot volhoubare groei te erken. Kobus Bester, 'n beesboer van Ventersdorp en direkteur van die Lewendehawe-registrerende Federasie (LRF) het gewaarsku dat die bedryf minder produseer....more14minPlay
November 05, 2025Die Brangus ras is baie besonders, Reinet Meyer vertel meerDie Brangus ras word beskryf as sterk,aanpasbaar,gehard,produktief en betroubaar - om maar net 'n paar eienskappe te noem. Isabel van Tonder gesels met Reinet Meyer, stoetteler van Bruljant stoetery oor die besondere ras....more5minPlay
November 05, 2025Another promising grain season awaits South AfricaAnother promising grain season awaits South Africa and Wandile Sihlobo, economist at Agbiz gives an overview of the 2024/25 grain and oilseeds harvest....more3minPlay
November 05, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkteDr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte...more8minPlay
November 05, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryfDr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
November 04, 2025Dr Collin Albertyn, reproduksie veearts by Absolute Genetics gesels oor hulle rol by die kameelperdnavorsingstasieIsabel van Tonder gesels met Dr Collin Albertyn, reproduksie veearts van Absolute Genetics oor die navorsing wat hulle doen op kameelperde net buite Bloemfontein....more4minPlay
November 04, 2025Amaria Pietersen, bestuurder by Ramsem gesels oor hul rol by die kameelperdnavorsingstasieMet die onlangse opening van die eerste kameelperdnavorsingstasie ter wereld, net buite Bloemfontein, gesels Isabel van Tonder met Amaria Pietersen, bestuurder by Ramsem, oor hulle rol by die reproduksie afdeling van die stasie....more3minPlay
November 04, 2025Dr Faffa Malan, welbekende veearts gesels oor dieregesondheid en biosekuriteitTydens die onlangse Stamboek Trailblazer geleentheid het Isabel van Tonder gesels met Dr Faffa Malan, welbekende veearts, oor dieregesondheid en biosekuriteit....more6minPlay
November 03, 2025Daar is 'n eerste van sy soort kameelperdnavorsingstasie net buite Bloemfontein geopenDie kameelperd is 'n ernstige bedreigde spesie maar daar is hoop vir bewaring. Isabel van Tonder gesels met Prof Francois Deacon van Departement Vee, wild en weidingkunde daaroor....more15minPlay
October 30, 2025Die Trekkerfees is onlangs in Bloemfontein gehou en daar word klem gele op bewaringDie Trekkerfees is onlangs in Bloemfontein gehou en Isabel van Tonder gesels met Christo Pieterse, Jaco Wentzel en MC Heunis wat deel was van hierdie fees....more6minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.