Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
September 19, 2025Sindira Chetty gives an overview of the lateste edition of Farmer's WeeklyWhat's new in Farmer's Weekly – 25 Sep - 5 Oct issue Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
September 19, 2025John Melville gesels oor lammers wat 'n hoe bestuurs en voedingvlak vereis.Johan Gunter gesels met John Melville oor skaapsake en gee 'n samevatting oor die vroegspeen van lammers wat 'n hoe bestuurs en voedingvlak vereis. Dawie Killian gee ook die nuutste nuus in die wolmark....more6minPlay
September 18, 2025Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
September 18, 2025Agbiz Chief Economist, Wandile Sihlobo talks about the prospects of the seasonIn October, the 2025-26 summer grains and oilseed production season will commence in South Africa. Agbiz Chief Economist, Wandile Sihlobo, says the outlook for the season looks optimistic with prospects of rain, which will benefit not only crops but the overall agricultural sector....more6minPlay
September 18, 2025Melkbokke kan volhoubaarheid op 'n plaas verseker as addisionele inkomsteMet die oog op Nampo Alfa wat binnekort plaasvind gesels Isabel van Tonder met Francois Smit oor die ekstra vertakkings op die plaas vir 'n addisionele inkomste. Francois gesels oor melkbokke en die volhoubaarheid daarvan....more5minPlay
September 17, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die jongste graanpryseDr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more7minPlay
September 17, 2025PD Cilliers van die RPO Vrystaat Dieregesondheidsforum gesels oor Bek-en-klouseerJohan Gunter gesels met PD Cilliers, Voorsitter van RPO Vrystaat Dieregesondheidsforum oor die funksie van RMIS en DBV in die gevalle van Bek-en-klouseer en ook wou hy by PD hoor of daar al enige oplossings is om die siekte te beheer....more5minPlay
September 17, 2025Lukas van Niekerk,Voorsitter van die Bloemfontein Pluimveeklub gesels oor pluimvee en eksotiese voelsMet die oog op Nampo Alfa gesels Isabel van Tonder met Lukas van Niekerk, Voorsitter van die Pluimveeklub in Bloemfontein oor die ekstra vertakkings in boerdery wat as alternatiewe inkomste aangewend kan word. Ekstra vertakkings kan ook pluimvee of eksotiese voels wees....more3minPlay
September 17, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryseDr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
September 16, 2025Francois de Wet van Cape Karoo International gesels oor volstruisvleis en verskillende snitte daarvanJohan Gunter gesels met Francois de Wet, besturende direkteur van Cape Karoo International oor volstruisvleis en die verskillende snitte daarvan....more7minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.