Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.
October 01, 2025Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graan kommoditeitspryse en bewegingsDr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graan kommoditeitspryse en bewegings....more6minPlay
September 30, 2025Isabel Kruger,Veiligheidsverteenwoordiger en spesialis op Veediefstal gee terugvoering oor 'n onlangse vergaderingDie kwartaallikse vergadering van die Vrystaat Provinsiale Veediefstalforum het onlangs plaasgevind. Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en spesialis op veediefstal en ook Voorsitter van die forum oor die vergadering....more5minPlay
September 30, 2025Predasiebestuur is 'n emosionele onderwerp wat 'n fyn balans verg tussen natuur en die mensIsabel van Tonder gesels met Dr Nico Avenant, Senior Spesialis Wetenskaplike Nasionale Museum in Bloemfontein, ook Departmentshoof van die Soogdierdepartment en navorsingsgenoot by die sentrum vir omgewingsbestuur by die Vrystaat Universiteit oor Predasiebestuur....more13minPlay
September 30, 2025Anneke Immelman gesels oor die Jeugskoue wat sy reel.Johan Gunter gesels met Anneke Immelman van die Wes-Kaap oor die Jeugskoue wat sy reel....more3minPlay
September 29, 2025Waterbuffelmelk by Babylonstoren in Kaapse Wynlande is uniekWaterbuffelmelk en 'n boerdery met waterbuffels is wat jy by Babylonstoren in die Kaapse Wynlande gaan kry. Die unieke boerdery word bedryf deur Kobus Lambrechts van die plaas Rietvlei. Isabel van Tonder gesels met Kobus om meer van die unieke boerdery uit te vind....more6minPlay
September 29, 2025PD Cilliers, Voorsitter van die Dieregesonheidsforum in die Vrystaat gesels oor bek-en-klouseerJohan Gunter gesels met PD Cilliers, Voorsitter van die Dieregesondheidsforum in die Vrystaat oor die aantal bevestigde bek-en-klouseer gevalle asook oor wild en hulle kwesbaarheid vir dié siekte....more6minPlay
September 26, 2025Digital editor Sandira Chetty gives an overview of Farmer's Weekly 23 Sep-5 OctWhat's new in Farmer's Weekly – 25 Sep - 5 Oct issueDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.19 Sep 5AMEnglishSouth AfricaBusiness News · Business...more4minPlay
September 26, 2025Die reenseisoen breek aan en tesame daarmee ook brommer aanvalle op jou skapeJohan Gunter gesels met John Melville oor die komende reenseisoen en ook die lastige aanvalle van brommers op skape....more3minPlay
September 25, 2025Sakegemeenskap van Lichtenburg skepties oor die regering se ingryping in Ditsobotla MunisipaliteitDie sakegemeenskap van Lichtenburg is uiters skepties oor die regering se ingryping in die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit. Die Noordwes dorp is al meer as 'n dekade lank onder provinsiale administrasie volgens Chris Breedt, Voorsitter van die Lichtenburg sakekamer....more4minPlay
September 25, 2025Dr Marlene Louw het onlangs die leisels geneem by die Varkprodusente organisasieDr Marlene Louw het onlangs die leisels as die Hoof-uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente organisasie geneem. OFM se Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met haar gesels....more7minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.