Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
September 04, 2025Wilna Boshoff-Strauss gesels oor haar kameelboerdery.Met die oog op Nampo Alfa wat plaasvind in Oktober maand gesels Isabel van Tonder met Wilna Strauss oor diversiteit op die plaas en ook haar kameelboerdery....more6minPlay
September 04, 2025Chris Derksen lewer 'n veeverslag.Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more2minPlay
September 04, 2025Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri Expo gesels oor landbou en landbouskoue in SA.Johan Gunter gesels met die hoofbestuurder van Agri Expo, Breyton Milford oor landbou en landbouskoue in SA....more5minPlay
September 03, 2025Volstruisleer baie gewild vir die maak van Amerikaanse en Meksikaanse stewels.Johan Gunter sit sy gesprek voort met die besturende direkteur van Cape Karoo International en hulle gesels oor volstruisleer wat vir die maak van Amerikaanse en Meksikaanse stewels gebruik word....more5minPlay
September 03, 2025Minister van Landbou gee nuwe oorsig en planne vir die bek-en-klouseer entstof.Deel van Suid-Afrika se planne om bek-en-klouseer in die toekoms te bestuur, is om teen die eerste kwartaal van volgende jaar te begin om entstof te produseer. Intussen sal nog entstofdosisse binnekort uit Botswana ingevoer word....more4minPlay
September 02, 2025Alex van Rooyen van The Apiary Project gesels oor sy byeboerdery.Isabel van Tonder gesels met Alex van Rooyen van The Apiary Project oor sy byeboerdery en diversiteit op die plaas....more6minPlay
September 02, 2025Dr Nicolette Hall van die Cavalier Foods Groep gesels oor die waarde van rooivleis. Deel 1Johan Gunter gesels met Dr Nicolette Hall, Hoof van die Departement vir Kwaliteit en nuwe produkontwikkeling by die Cavalier Group....more7minPlay
September 02, 2025Dr Nicolette Hall gesels oor die waarde van rooivleis. Deel 2Johan Gunter gesels met Dr Nicolette Hall, Hoof van die Departement vir Kwaliteit en nuwe produkontwikkeling by Cavalier Foods oor die waarde van rooivleis....more8minPlay
September 01, 2025Dr. Jane Buys gesels oor Statistieke SA se onlangse vrystelling van slagoffer opnames.Johan Gunter gesels met Dr. Jane Buys, risiko analis van Vrystaat Landbou oor die onlangse vrystelling van Statistieke SA se slagoffer opnames....more6minPlay
September 01, 2025Miniatuur donkies dra by tot diversiteit op die plaas.Met die oog op Nampo Alfa in Oktober maand gesels Isabel van Tonder met Angelique du Preez oor miniatuur donkies en diversiteit op die plaas....more7minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.