Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.
September 25, 2025Kayla Oosthuizn gesels oor hul trekperdeJohan Gunter gesels met Kayla Oosthuizen oor hul trekperde, waar hulle vandaan kom en waarvoor hulle gebruik word....more4minPlay
September 24, 2025Dr Johnny vd Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryfDr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
September 24, 2025Dr Johnny vd Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkteDr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more5minPlay
September 24, 2025Dr Jane Buys van Vrystaat Landbou gesels oor die probleem van rondloperdiereJohan Gunter gesels met Dr Jane Buys van Vrystaat Landbou oor die impak en probleem van rondloperdiere in die Vrystaat....more5minPlay
September 24, 2025Braai is deesdae 'n duur liefde vir Suid-Afrikaners, vleis is die groot sondebokOm te braai is baie Suid-Afrikaners se mees geliefde tydverdryf maar dit word al hoe duurder met vleis as die groot sondebok. Johann Biermann, skepper van die "Braai Indeks" gesels oor hierdie duur SA liefde....more6minPlay
September 23, 2025Corné Botha gesels oor skoue en toekoms van landbouJohan Gunter gesels met Corné Botha, president van die George Landbouskou oor dié skou, jeugskoue en hoe hy die toekoms van landbou in Suid-Afrika sien....more6minPlay
September 23, 2025Hondsdolheid is 'n skrikwekkende siekte wat wel voorkom kan word deur inentingIsabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester Cloete, Staatsveearts van Bloemfontein oor die gevaarlike siekte hondsdolheid, en vind ook uit hoe voorkombaar dit is deur 'n eenvoudige inenting....more8minPlay
September 22, 2025Eerste aanlyn pluimveeskou eersdaags in Suid-Afrika gehouIsabel van Tonder gesels met Zandri Erasmus oor die eerste AvioMed aanlyn pluimveeskou in Suid-Afrika, wat eersdaags plaasvind....more4minPlay
September 22, 2025Die Provinsiale Veediefstalforum het onlangs vergadering gehouDie Provinsiale Veediefstalforum het onlangs 'n vergadering gehou. Johan Gunter gesels met Prof. Andries Raath, Voorsitter van die forum, oor die vergadering....more8minPlay
September 19, 2025John Melville gesels oor lammers wat 'n hoe bestuurs en voedingvlak vereis.Johan Gunter gesels met John Melville oor skaapsake en gee 'n samevatting oor die vroegspeen van lammers wat 'n hoe bestuurs en voedingvlak vereis. Dawie Killian gee ook die nuutste nuus in die wolmark....more6minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.