Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
August 21, 2025Mosdene Boranbul behaal R2m op veilingDie eerste produksieveiling van Mosdene Boran het onlangs plaasgevind. Johan Gunter gesels met die eienaar van Mosdene Boran, Jaco vd Walt oor die Boranbul Odysseus, wat tweemiljoen rand op die veiling behaal het....more6minPlay
August 21, 2025Noord-Vrystaat veeverslag vir 20 Augustus 2025Chris Derksen het die veeverslag vir die Noord-Vrystaat...more3minPlay
August 20, 2025Francois de Wet, Besturende Direkteur van Cape Karoo International gesels oor volstruisvleis en leer.Johan Gunter gesels met Francois de Wet, Besturende Direkteur van Cape Karoo International oor die verwerking van volstruisvleis en volstruisleer....more6minPlay
August 20, 2025Minister van Landbou, John Steenhuisen gesels oor vroue se rol in Landbou.Met die fokus op Vrouemaand gesels Isabel van Tonder met die Minister van Landbou, John Steenhuisen oor vroue se rol in Landbou....more4minPlay
August 19, 2025Marian van der Westhuizen gesels oor die komende Noord-Kaap kongres.Isabel van Tonder gesels met Marian van der Westhuizen, finansiele beampte van Agri Noord-Kaap oor die komende kongres....more3minPlay
August 19, 2025Wilna Strauss gesels oor die Anatoliese Herdershond as hulp op die plaas.Met die fokus op die komende Nampo Alfa in Okt maand gesels Isabel van Tonder met Wilna Strauss in die Noordwes omgewing oor Anatoliese herdershonde en hul plek op die plaas....more10minPlay
August 19, 2025Ashmund Martin gesels met Chris Burgess oor 'n nuwe reeks.OFM se Ashmund Martin gesels met Landbou Weekblad redakteur Chris Burgess oor die nuwe reeks-Oplossings vir die Platteland....more7minPlay
August 18, 2025Henhotel en pluimveeboerdery in Suid-Afrika speel belangrike rol in ekonomie.Isabel van Tonder gesels met Alexander Smit van die Henhotel net buite Bloemfontein en vind uit wat is pluimveeboere se rol in Suid-Afrika se ekonomie....more14minPlay
August 15, 2025What's new in Farmer's Weekly - 15 & 22 August issue - part 2Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
August 15, 2025Skaapbestuur: Wanneer kan lammers vroeggespeen wordHierdie week gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor wanneer kan lammers gespeen word, en vroegspeen van lammers....more4minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.