Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
August 14, 2025NUTRI Feeds-lekke: fosfaataanvullingIsabel van Tonder gesels met Phillip Lee, tegniese verkoopsbestuurder: herkouers by NUTRI Feeds fosfaataanvulling…...more8minPlay
August 14, 2025Preserveerkampioenskappe lok oorweldige belangstelling.Die eerste Nasionale Preserveerkampioenskappe is onlangs gehou en dis duidelik dat die tyd ryp is vir nasionale erkenning van gehalte gepreserveerde produkte....more5minPlay
August 14, 2025AgriSA waarsku teen wysigingswetsontwerpAgriSA waarsku teen wysigingswetsontwerp op Minerale Hulpbronne....more6minPlay
August 14, 2025Chris Derksen veeverslagChris Derksen het die jongste vleispryse vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
August 14, 2025NUTRI Feeds gesels oor Fosfaat en die waarde van selfgemengde vs klaarprodukte. Episode 4Phillip Lee, Tegniese en Verkoopsbestuurder Herkouers by NUTRI Feeds gesels oor Fosfaat en die waarde van selfgemengde vs klaarprodukte....more8minPlay
August 13, 2025AMT-ontleding: GraanmarktendenseDr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more5minPlay
August 13, 2025Vrystaat plaasaanvalle neem toeDit wil voorkom of plaasaanvalle in die Vrystaat weer toeneem met een aanval op twee bejaardes, Sondag, 3 Aug in die Smithfield-area en 12 Augustus in die Warden-distrik. Johan Gunter gesels met Jakkals le Roux, voorsitter van Vrystaat Landbou se landelike veiligheidskomitee…....more5minPlay
August 13, 2025AMT-ontleding: VleisprystendenseDr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense....more5minPlay
August 13, 2025Hersiene aanbod aan die VSA goedgekeurDie kabinet het ’n hersiene aanbod aan die VSA goedgekeur, waarvan besonderhede voorlopig vertroulik bly. Ministers Parks Tau en John Steenhuisen sê dit sluit marktoegang vir hoender, bloubessies en varkvleis in, met streng biosekerheidsmaatreëls…...more5minPlay
August 12, 2025NUTRI Feeds: Oorgangslekke speel sleutelrol in kuddebestuurIsabel van Tonder gesels met Phillip Lee, tegniese verkoopsbestuurder vir herkouers by NUTRI Feeds...more6minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.