Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
August 12, 202569ste SA Vleismerino nasionale veilingDie 69ste SA Vleismerino nasionale veiling het plaasgevind by Bloumskougronde. Johan Gunter gesel met rasdirekteur, Jan Vosloo…...more4minPlay
August 12, 2025NUTRI Feeds gesels oor Seisoenale fokus op oorgangs -en winterlekke. Episode 3Phillip Lee, Tegniese en Verkoopsbestuurder Herkouers by NUTRI Feeds gesels oor Seisoenale fokus op oorgangs -en winterlekke....more21minPlay
August 11, 2025Nuwe ras hoendertjies in SA gevestig‘n Nuwe ras hoendertjies word in Suid-Afrika gevestig, die American Seramas, hulle is ook die kleinste hoenderras in die wêreld....more3minPlay
August 11, 2025Jongboer ‘n voorbeeld van veerkragtigheid.Die jong boer Tinie Prinsloo van die Hoopstad omgewing is onlangs aangewys as Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar....more2minPlay
August 08, 2025What's new in Farmer's Weekly - 15 & 22 August issueDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
August 08, 2025Skaapbestuur: vroegspeen van lammersJohan Gunter gesels met OVK se John Melville oor die vroegspeen van lammers en hoe jou vleisproduksie per ha verhoog kan word....more4minPlay
August 07, 2025LUR van Landbou in die Vrystaat, Elsabe Rockman gee haar boodskap aan elke landbouer.Die afgelope Vrystaat Landbou kongres het hulle tema vir vanjaar beklemtoon met deurdagte gesprekke en knellende kwessies in Landbou wat uitgelig is. Isabel van Tonder het met die LUR van Landbou in die Vrystaat, Elsabé Rockman gesels om te hoor wat is haar boodskap aan elke landbouer....more6minPlay
August 07, 2025NUTRI Feeds-lekke: beplan strategiesBoere moet wegbeweeg van ’n reaktiewe benadering tot lekaanvulling en eerder strategies beplan, veral met die wisseling van seisoene. Só sê Phillip Lee, tegniese verkoopsbestuurder vir herkouers by NUTRI Feeds. Isabel van Tonder het met hom gesels…...more5minPlay
August 07, 2025Chris Derksen veeverslagChris Derksen het die veeverslag vir die Noord-Vrystaat…...more3minPlay
August 07, 2025Veediefstal onder loep by Vrystaat Landbou jaarkongresVrystaat Landbou se jaarlikse kongres vind tans in Bloemfontein plaas. Isabel van Tonder het die eerste dag bygewoon…...more4minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.