Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.... more
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 213 episodes available.
February 14, 2024Tim Theron gesels met my oor sy karakter IVAN MALAN se sin vir humor en sy skild vir sy donker verlede."Plan B" – kykNET se nuwe misdaadkomedie-reeks met ’n A-span akteurs en groot name aan die stuur soos Arnold Vosloo, wat al 33 jaar in Hollywood werk. Ná sy uitstekende spel in die rolprent Griekwastad, ook gemaak deur Kapp en Malherbe, is hy weer in Afrikaans te sien....more9minPlay
February 07, 2024Christia Visser kom maak n draai en vertel my hoe sy diep geduik het in Diepe Waters!Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem elke Man-Don 18:30 net op kykNET kanaal 144....more6minPlay
January 31, 2024Diepe waters stille grond Altus Theart kom vertel van al die drama rond op kykNET se reeks.Diepe waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem....more6minPlay
January 24, 2024Ek chat met Tyrone Keogh oor M-Net se nuwe drama reeks Summertide.Summertide draai om ’n mariene-bioloog, Martin Field (Frank Rautenbach) wat ná die dood van sy vrou (Amalia Uys) saam met sy twee kinders na die Valsbaai-omgewing verhuis. Hier begin hy ’n nuwe bewaringstrust, maar die lewe is nie so sonnig en droomagtig soos die see-uitsig nie....more5minPlay
January 17, 2024Brendan Peyper is opsoek na liefde en gesels met my oor Op my Eish!Die derde seisoen van die gewilde "Op my eish!" is in die wegspringblokke. En nou’s dit tyd om uit te vind watter 16 vroue die kans gaan kry om Brendan Peyper se hart te wen....more6minPlay
December 06, 2023Weet jy hoe om n Brug te bou? Wel Tina Linder kom vertel ons meer!Twaalf vreemdelinge moet saam werk om by ‘n eiland met ‘n R1 Miljoen skat uit te kom. Die Burg is te sien op kykNET Don 8pm...more9minPlay
November 29, 2023Emo Adams kom gesels oor sy splinternuwe sangprogram, “Oppi noot”Sing jy in ’n restaurant of kroeg? Is jy die plaaslike karaoke-ster? Is jy ’n gereelde agtergrond- of sessiesanger? Of selfs ’n gevestigde sanger? Dan is kykNET se nuwe musiekspeletjiesprogram, “Oppi noot”, dalk die groot geleentheid waarvan jy droom....more6minPlay
November 22, 2023Rian van Heerden kom gesels met my oor Hougaard Liefling van Loftus.Derick Hougaard is al jare ’n huishoudelike naam in Suid-Afrika. En mense het altyd baie oor hom te sê gehad, maar nou besluit hy om sy kant van die storie te vertel op kykNET Woensdae 8pm kanaal 144....more9minPlay
November 21, 2023Casey Lowry chats to me about "You Caught Me At My Lowest'Lowry is certainly no stranger to South Africa, and we are chatting everything music and more!...more10minPlay
November 15, 2023Talking to Passenger about his lastest project All The Little Lights Anniversary Edition10 jaar teug het Passenger die album uitgeryk en hy kom gesels met my oor hoekom hy die Anniersary Edition doen....more10minPlay
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 213 episodes available.