Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.... more
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 213 episodes available.
November 15, 2023Wat n lekker gesprek met Frazer Barry oor OmmiGhellie!“OmmiGhellie” is ’n televisieprogram wat die stories van mense in kleiner dorpies in Suid-Afrika vasvang. Elke Vrydag om 19:30 op kykNET&kie, DStv-kanaal 145....more9minPlay
November 08, 2023Ek kuier met Reynardt Hugo en gesels oor NET MENSWie is die mens agter die naam? Dis die vraag waarom kykNET se jongste dokumentêre reeks, Net mens, draai, wat die lewensverhale van agt plaaslike glanspersoonlikhede belig....more10minPlay
November 01, 2023Toe lei Die Brug my na Avril Albetti toe!Twaalf vreemdelinge moet saam werk om by ‘n eiland met ‘n R1 Miljoen skat uit te kom.Ek gesels met Avril oor kykNET se splinternuwe realiteitsreeks, Die brug....more6minPlay
October 25, 2023In gesprek met Jozua Malherbe oor Devil's Peak wat Sondag op M-NET begin.M-Net is trots om vir ons kykers 'n eersteklas globale produksie met diep plaaslike wortels te bring. Dit is 'n verhaal wat net in Suid-Afrika kon afspeel, waar die donker onderwêreld van misdaad – byna daagliks – die borrel deurboor waarin diegene wat kan, sekuriteit en vertroosting soek....more10minPlay
October 18, 2023Ek gesels met Leandie du Randt oor kykNET se Straat.Leandie du Randt kom vertel my oor haar ervaaring op die nuwe drama reeks wat op kykNET te sien is elke Dinsdag aand om 8pm....more7minPlay
October 11, 2023Hannes Brümmer is Maxwell Smit op "Straat" en ek gesels met hom oor alles.Ken jy werklik jou bure? In die nuwe kykNET dramareeks "Straat", gaan 'n fluitjieblaser onder getuienisbeskerming. Is hy veilig waar hy nou woon?...more11minPlay
October 04, 2023Ek kuier met Keeno-Lee Hector en gesels oor die vlymskerp komedie TaktiekTaktiek: Komedie-legendes in vlymskerp nuwe reeks op kykNET...more7minPlay
September 27, 2023TV aanbieder Henck Conrey kom klets met my oor Fiks of niks!Fiks Of Niks is ’n splinternuwe leefstyl- en realiteitsprogram op kykNET (DStv-kanaal 144), waar aan ses deelnemers van Sondag 8 Oktober om 17:30 kyk of hulle ’n totale verandering aan hulle lewe kan maak. Ek gesels met Henck Conrey oor dit....more6minPlay
September 13, 2023In Frans,Ja! Met Vanes-Mari du Toit en Hamilton WesselsIn Frans, ja! n Reisprogram waar Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels die Bokke al die pad volg na die Wêreldbeker toe. Vanes-Mari en Hamilton gaan vanjaar die Bokke vanaf Marseille na Bordeaux in Frankryk volg. Dit is alles te sien op kykNET....more10minPlay
September 13, 2023In gesprek met akteur Jean Henry oor sy rol in Diepe Waters.Diepe Waters is 'n telenovelle oor liefde, geheime, intriges en planne om wraak te neem.Jean Henry kom gesels met my oor sy karakter Arno en al die drama. Diepe Waters is op kykNet te sien....more7minPlay
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 213 episodes available.