Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.... more
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 213 episodes available.
August 23, 2023Op Die Kassie met Donnalee RobertsMet Blindelings n nuwe film wat by die Silwerskermfees vertoon wys Ivan en Donnalee hul slag in ’n nuwe genre: ’n senutergende sielkundige riller en ek het met Donnalee oor dit gesels....more9minPlay
August 16, 2023Op Die Kassie met Louzanne CoetzeeLouzanne Coetzee is ’n blinde paralimpiese atletiekster van Bloemfontein. In hierdie dokumentêr verken die ingewikkelde, simbiotiese verhoudings wat tussen haar en drie van haar atletiekgidse ontstaan het teen die agtergrond van gemengde suksesse by twee Paralimpiese Spele....more5minPlay
August 09, 2023Op Die Kassie met Deoudoné van der MerweKuier met Deoudoné van der Merwe en gesels oor Koppestamp ’n vasvraprogram met ’n rugbytema....more4minPlay
August 02, 2023Op die Kassie met Bobby StuurmanHet met Bobby gesels oor sy rol in Arendsvlei wat op kykNET &kie te siene is....more8minPlay
July 26, 2023Op Die Kassie met aktrise Jolene MartinEk gesels met Jolene Martin oor haar hoof rol in kykNET se Arendsvlei wat jy Maandag tot Donderdag kan sien om 19:30. Die storie gaan oor ’n semiprivaat hoërskool op die Kaapse Vlakte wat bestuur word deur die Cupido-familie. Ons volg ’n broer en suster, beide onderwysers, wat vasberade is om ’n verskil te maak deur soveel as moontlik leerders in die gemeenskap toegang te gee tot kwaliteit onderwys....more12minPlay
July 19, 2023Op Die Kassie met Early BOns hoor hom rap oor potte, maar dié keer is die welbekende kletsrymer Early B regtig voor die potte en besig met verskeie disse, familie en natuurlik humor en ek gesels met hom oor sy kook program My ma kook beter as joune....more5minPlay
July 12, 2023Op Die Kassie met Johnny Davids TV persoonlikheidEk kuier saam met Johnny Davids wat jou saam op ’n reis neem na Suid-Afrika se voorste gholflandgoedere op Ysters Op Die Landgoed. Dit kan jy elke Saterdag op kykNET sien van 16:30 af....more7minPlay
July 05, 2023Op Die Kassie met Sue Pyler SlabertSue kom gesels met my oor haar telenovela rol in Verbode Liefde wat op kykNET te siene is....more5minPlay
June 28, 2023Op Die Kassie met TV aanbieder Erns GrundlingElders Frankryk begin op 3 Julie 2023 op kykNET om 8pm en ek gesels met TV aanbieder Erns Grundling oor dit....more5minPlay
June 21, 2023Op DIe Kassie met aktriese Simoné PretoriusHartklop is n nuwe tv mediese drama wat die 18 Julie 2023 op kykNET begin en ek het met aktriese Simoné Pretorius oor dit gesels....more5minPlay
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 213 episodes available.