Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
OFM Nights with Ashmund Martin, Mondays to Thursdays, 19:00 - 23:00 and 18:00 - 23:00 on Fridays.... more
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 205 episodes available.
November 26, 2025Op pad met my potjie: Joalette se reis deur NamibiëNa ’n geurige eerste seisoen neem Joalette De Villiers ons weer op ’n avontuur deur Namibië. Sy sien nuwe mense, nuwe potjies en nuwe geure. Saam ontdek ons kennis, avontuur en passie. Vanaf Vrydag 28 November, 18:30, kykNET, kanaal 144....more7minPlay
November 19, 2025Yolani Abrahams gesels oor die spanning en trots van Kokkedoor: Son & SeeVan Happy Uncles tot Barakat en Kole & Deeg: Yolani Abrahams deel haar kospad en haar nuwe beoordelaarsperspektief op Kokkedoor. Kokkedoor: Son & see bestaan uit agt episodes en begin op Donderdag 20 November om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)...more11minPlay
November 12, 2025Wanderlus se reis: Nuut gekleurde horisonne deur Namibië, Lesotho en MadagaskarIn hierdie onderhoud deel Hennie en Nicole hul vierde seisoen se avonture: van die uitgestrekte duine van Sossusvlei tot die kleurrike strande van Madagaskar, terwyl hulle vreemdelinge ontmoet en nuwe resepte ontdek. Sluit by ons aan vir ’n intieme kykie in die reis, die kultuur en die kosavonture wat Wanderlus weer laat leef....more11minPlay
November 05, 2025Fanaties: Natie Ferreira se reis deur ouhede en storiesOntmoet Natie Ferreira in Fanaties, kykNET se nuwe reis vol ouhede, skatte en stories. Kom leer waarom elke item ’n geskiedenis vertel — en ontdek Die Sinkhuisie in Riviera, Pretoria. Vanaf 5 November, 20:00, kykNET (DStv 144)...more6minPlay
October 29, 2025MegaBoere: Nuwe inspirasie, vars verhaleLuister na Marco Botha se gesprek en stap saam met’ MegaBoere in ’n nuwe seisoen vol durf, innovasie en hoopgedrewe boerdery. Vanaf 13 Oktober 20:00 op kykNET (DStv 144)....more9minPlay
October 22, 2025Tee, vrienskap, en geheime: Diaan en Tinarie in kykNET se Appels en Tee“Bloed is dikker, maar tee is sterker.” Daai lokreël bring Diaan en Tinarie na die voorgrond in Appels en Tee. Begin 21 Okt op kykNET!...more8minPlay
October 08, 2025Tebogo’s Triumph: From MasterChef SA Finalist to Culinary Rising StarMasterChef SA expands to e.tv with rebroadcasts on eReality and eExtra, inviting contestants who celebrate South Africa’s heritage and official languages. Last year’s Bloemfontein winner, Bridget Mangwandi, paved the way, and OFM fans hope for more home cooks to shine. Enter by 16 October for a chance at R1 million and the MasterChef title, with Tebogo Maybe’s post-show success inspiring the journey....more10minPlay
October 01, 20251 Spoor avonture: Sny Vars SporeDie gewilde kykNET-reeks 1 Spoor avonture vat weer die pad in ’n tweede seisoen en nooi kykers uit na ’n avontuur vol kameraadskap, opwindende roetes en onvergeetlike ontmoetings. 1 Spoor avonture begin Maandag 6 Oktober om 17:30 op kykNET (DStv-kanaal 144)...more8minPlay
September 23, 2025Nadia Valvekens kom vertel ons meer oor Sanet op Diepe WatersAanhangers van kykNET (DSTv-kanaal 144) se telenovela Diepe Waters kan uitsien na ’n opwindende Oktober, wanneer nuwe karakters hul verskyning maak. Terwyl geliefde karakters se verhoudings verder beproef word en stories nuwe rigtings inslaan. Diepe Waters word Maandae tot Donderdae om 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144)...more9minPlay
September 17, 2025Mario Haupt grawe diep op Skemergrond!Skemergrond sal kykers vier aande ’n week vasgenael voor die kassie hou. Dié telenovelle is om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) weeks aande....more6minPlay
FAQs about OFM Nights:How many episodes does OFM Nights have?The podcast currently has 205 episodes available.