Siel

Om my Aandag te Vernou en te Vernuwe


Listen Later

As jy jou aandag fokus, letterlik vernou, vernuwe dit jou denke, dit is aandagsvernuwing. Jy kyk letterlik met nuwe oë na die lewe. Onthou jy, toe ons kindertjies was, het ons op die grond gelê en na die wolke gekyk soos dit beweeg. Na so ‘n sessie voel mens sommer LEWENDIG.

Daardie paar minute, waarin ons net fokus op een objek of gebeurtenis, sonder om verder te dink of dit te prober identifiseer, of daaroor mymer, restoureer ons breingolwe en vernuwe ons denke. Afrikaans.Radio · siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SielBy Afrikaans.Radio

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings


More shows like Siel

View all
Wat sê die Tannies by Afrikaans.Radio

Wat sê die Tannies

5 Listeners

KLETS by Afrikaans.Radio

KLETS

3 Listeners

My Neus in jou Besigheid by Afrikaans.Radio

My Neus in jou Besigheid

0 Listeners

Nagsê Here by Afrikaans.Radio

Nagsê Here

0 Listeners

Môre onder die Soeklig by Afrikaans.Radio

Môre onder die Soeklig

0 Listeners