Die ekonomie minuut

Onderwys bepaal sosiale mobiliteit


Listen Later

Ekonome beklemtoon gereeld dat die ekonomie vinniger moet groei. Partykeer neem ons die argument verder en verduidelik dat ekonomiese groei moet lei tot ekonomiese ontwikkeling. Een maatstaf daarvan is of die volgende generasie beter daaraan toe is. Inkomste is een aspek daarvan, maar verwant daaraan is opleiding en ook die werk wat mense doen om hulle inkomste te kry.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

Hierdie is episode 200 van 2023 en alles saam is so 25635 keer geluister. Baie dankie aan die borge wat die podsending ondersteun en almal wat saamluister.


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners