Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Tian en Chris se podcast gaan oor kerk, leierskap en besigheid. Tian is passievolle oor kerk en die besigheidswereld, deel sy ervaring om te groei en 'n impak by jong mense te bevorder. Chris, 'n dina... more
March 05, 2024Social MediaOns praat bietjie die week oor social media.Hoe moet ons verhouding wees met Social Media?...more35minPlay
February 27, 2024Seek Wise CounselOns praat die week bietjie oor Seek Wise Counsel.Waar gaan mense as jy counsel soek? Hoe lyk wise counsel?Hoop julle geniet die week se podcast...more30minPlay
February 20, 2024Wat beteken dit om Jesus te volg?Ons praat die week bietjie oor wat dit kos om Jesus te volg.Ons lees die maand bietjie Cost of Discipleship as julle sou wou saam lees.https://www.takealot.com/the-cost-of-discipleship/PLID34516397...more26minPlay
February 13, 2024Dieper is BeterHello aan almalDie week praat ons bietjie oor Dieper is Beter.Markus 8:36...more27minPlay
February 06, 2024LUKAS 10:2HeyHoop julle geniet nog die PodcastDie week praat ons vinnig oor Lukas 10:2"Die oes is wel groot, maar die arbeiders min."Lekker week vir julle...more17minPlay
January 30, 2024Stian Bloem Praat Saam oor KoninkrykStian Bloem praat bietjie saam ons oor koninkryk.BoekeDallas Willard - Divine ConspiracyJames Bryan Smith - The good and beautiful GodDietrich Bonhoeffer - the cost of discipleship...more41minPlay
January 23, 2024Wild Van HartOns gaan die week aan met avontuur. Wanneer laas het jy 'n avontuur aan gepak?Hoop julle geniet die week se episode ...more21minPlay
January 16, 2024AvontuurDie jaar voel of jy bietjie te vinnig begin het. Kom luister saam oor ons wat bietjie praat oor avontuur. Hoop julle het n lekker week. ...more33minPlay
January 09, 2024Ons gaan aan oor Man weesVandag praat ons weer bietjie van man wees. Die gehalte van vandag se podcast is nie die beste nie. Ons kon nie almal op die selle tyd op die selle plek gewees het nie. Toe record ons een van ons calls. Hoop julle geniet die Episode. Jammer se vir die gehalte van die podcast. ...more29minPlay
January 02, 2024Man WeesDit is n nuwe jaar!!!!2024!!!!Ons het besluit om die jaar te begin deur te praat oor man wees. Wil net dankie se aan almal wat die jaar saam ons begin. Boek om te lees oor Man wees?Wild at Heart https://www.takealot.com/wild-at-heart-expanded-ed-discovering-the-secret-of-a-man-s-soul/PLID69425048?gad_source=1&gclid=CjwKCAiA4smsBhAEEiwAO6DEjVI0hTfUcBUcyhr_alhsm_Duzau3ZjzqIC3M3Zo1cKAXaIFrFORndRoC638QAvD_BwE&gclsrc=aw.ds...more37minPlay