Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Tian en Chris se podcast gaan oor kerk, leierskap en besigheid. Tian is passievolle oor kerk en die besigheidswereld, deel sy ervaring om te groei en 'n impak by jong mense te bevorder. Chris, 'n dina... more
December 26, 2023RusHoop almal wat luister het n Geseënde Kersfees gehad. Voor die nuwe jaar begin vat die tyd om bietjie te rus en by die Here uit te kom. Lekker luister en ons praat in die nuwe jaar....more26minPlay
December 19, 2023Geseende KersfeesNet n kort podcast voor Kersfees. Ons wil net dankie aan almal sê wat saam geluister het die jaar. Mag die Kersfees net goeie tye saam julle familie wees. Geseende Kersfees...more13minPlay
December 12, 2023EvangelisasieOns praat die week bietjie oor evangelisasie.Hoekom is dit so moeilik om mense van Jesus te vertel?Hoop julle geniet die Podcast....more26minPlay
December 05, 2023GeeDit is Desember en die jaar is amper tot 'n einde. Hoop almal is reg vir die vakansie!!!Ons praat die week bietjie oor gee. Wat beteken gee?...more34minPlay
November 28, 2023ReflectionOns praat bietje van terug kyk. Trug kyk na 'n jaar wat verby is.Hoe ons kan leer deur reflection. Hoop julle geniet die episode...more27minPlay
November 21, 2023FamilieOns praat die week bietjie oor familie. Hoop julle geniet die episode...more34minPlay
November 14, 2023Wanneer sê mens Ja?Ons praat die week bietjie oor wanneer moet mens ja sê en wat gebeur as jy ja gesê en jy besef dit was 'n vout.Laat weet ons wat julle dink...more36minPlay
November 07, 2023Sê NeeHoekom moet mens Nee Sê??BoekeBoundaries: Updated And Expanded Edition by Henry Cloud...more29minPlay
November 01, 2023Geestelike RykOns praat bietjie oor die Geestelike Ryk.Hoop julle geniet die week se Podcast na 'n lekker besige naweek. Laat weet ons wat julle dink asb....more33minPlay
October 26, 2023Hier kom die Bokke. (Battle stats)Ons bring vandag n Epesode uit net voor die Bokkie die naweek speel. Rugby is n groot deel van Suid Afrika se kultuur. Wie dink julle gaan wen?...more34minPlay