Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Tian en Chris se podcast gaan oor kerk, leierskap en besigheid. Tian is passievolle oor kerk en die besigheidswereld, deel sy ervaring om te groei en 'n impak by jong mense te bevorder. Chris, 'n dina... more
October 24, 2023Kom praat bietjie saamDie week praat ons bietjie oor Moses en Josef.Moses: Exsodus tot DeuteronomiumJosef: Genesis...more25minPlay
October 17, 2023InsigOns praat die week bietjie oor InsigLaat weet ons wat julle dink....more33minPlay
October 10, 2023Hoe begin jy 'n besigheid?Ons praat die week bietjie oor hoe mense n besigheid begin.Hoop julle luister lekker saam Storie van Oumahttps://en.wikipedia.org/wiki/Ouma_Rusks#:~:text=It%20was%20first%20produced%20in,the%20women%20in%20his%20congregation.CIPShttps://www.cipc.co.za/Chris praat oor 'n vliegtuig. Die is die bron van informatie.https://www.takealot.com/business-made-simple/PLID45986661https://businessmadesimple.com/howtogrowabusiness/...more30minPlay
October 02, 2023HoopOns praat die week bietjie oor Hoop?Het jy hoop?Is soms 'n goeie vraag om vir jouself te vrae.Hoop vandag se gesprek bring bietjie hoop vir julle en dat julle dalk hoop in iemand anders se lewe kan bring.Geniet die week...more27minPlay
September 26, 2023Onderhoud met Ds Jannie PelserOns praat die week bietjie met Ds. Jannie Pelser.Hoop julle geniet die week se gesprek oor kerk en wat dit beteken om deel te wees van n gemeente. Lekker week ...more41minPlay
September 19, 2023Hoe spandeer jy jou tyd?Ons praat die week bietjie oor tyd. Hoe spandeer jy jou tyd?Luister saam en deel die boodskap met jou vriende. Lekker weekBoeke wat genoem isBusiness Made Simple Geskryf deur Donald Millerhttps://www.takealot.com/business-made-simple/PLID45986661...more35minPlay
September 05, 2023Hoe om te groeiTian en Chris praat n bietjie oor groei. Hoop julle geniet die week se PodcastBoekeThe 21 Irrefutable Laws of Leadership van John C. Maxwellhttps://www.takealot.com/the-21-irrefutable-laws-of-leadership-itpe/PLID73610613The 7 Habits of Highly Effective People van Stephen Coveyhttps://www.takealot.com/the-7-habits-of-highly-effective-people/PLID284465...more46minPlay
August 29, 2023Is Vriendskap Belangrik??Ons praat die week bietjie oor vriendskap. Is dit belangrik?Wat is 'n gesonde vriendskap?Luister bietjie saam en as jy voel een van jou vriende moet hoor wat die week oor gesels word deel dit met hulle. Lekker week...more37minPlay
August 22, 2023Commit to the ProcessTian en Chris praat bietjie oor die proses na jou roeping. ...more33minPlay