Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
April 10, 201610 Apr 2016Johan van Lill praat met Karel Esterhuyse, medeprofessor in Sielkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, oor lees en speltoetse om kinders se ontwikkelingvlakke te bepaal. Hoe werk hierdie toetse en hoe word dit opgestel?...more24minPlay
April 02, 20163 Apr 2016Johan van Lill gesels oor lewensafrigtingsvaardighede vir onderwysers met Kim Ikel, 'n lewensafrigter en onderwyskundige....more20minPlay
March 26, 201627 Mar 2016Johan van Lill praat oor sport vir gestremdes. Jannie Putter verduidelik hoe skole oordrewe kompetering op sportgebied kan hanteer....more21minPlay
March 19, 201620 Mar 2016Johan van Lill praat met onderwyskundige, Dr. Andre Vermeulen oor verskillende leervoorkeure en die rol wat leerders se breindominansie in die klaskamers speel....more20minPlay
March 12, 201613 Mar 2016Johan van Lill gesels met regsonderwyskundiges, Cecile Eloff en Annamagriet de Wet van die Noordwes Universiteit, oor die hantering van rassisme in skole....more22minPlay
March 05, 20166 Mar 2016Johan van Lill gesels oor 'n projek wat die Stigting vir Bemagting deur Afrikaans aangepak het om matriekleerders te help om by die eise van tersiëre opleiding aan te pas. Hulle noem dit die Brugbou-projek. Ons gaan loer ook in by die Woordfees se Woorde Open Wêrelde of beter bekend as die WOW-projek waar dit nou 'n miernes van bedrywigheid is vir al die aktiwiteite wat hierdie week voorlê....more20minPlay
February 27, 201628 Feb 2016Johan van Lill praat met Idilette van Deventer, 'n onderwyskundige, oor onderwysbestuursleierskap. En jy loer in by die Hands for a Bridge-projek by die Hoërskool Bellville....more24minPlay
February 21, 201621 Feb 2016Johan van Lill praat met Izelle Els van die Club 21 skool vir leerders met Downsindroom....more21minPlay
February 13, 201614 Feb 2016Johan van Lill praat met dr. Peter Beets, hoofdirekteur kurrikulumbestuur en onderwysontwikkeling by die Wes-Kaap Onderwysdepartement, oor die taal- en wiskundestrategie wat tans in skole geïmplementeer word. En Elacia Whittingham vertel van die SAALED-konferensie oor inklusiewe pedagogie wat volgende naweek in Johannesburg gehou word....more21minPlay
February 06, 20167 Feb 2016Johan van Lill praat met dr. Jeanette de Klerk-Luttig van die Kantoor vir Morele Leierskap aan die Universiteit van Stellenbosch oor wat die eienskappe van 'n goeie onderwyser is, en wat 'n onderwyser in staat stel om suksesvol te wees....more25minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.