Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
January 30, 201631 Jan 2016Johan van Lill gesels oor 'n paar inisiatiewe waarby onderwysers en leerders hierdie jaar kan inskakel: die SAASTA Wetenskapsdebatskompetisie, die ATKV Edu-Konferensie en die Nasionale Toneelspelkompetisie....more24minPlay
January 23, 201624 Jan 2016Johan van Lill gesels oor privaatskole. Ons fokus op hoekom ouers hulle kinders by 'n privaatskool inskryf, kyk na die kostes en gesels ook met 'n onderwyseres wat al by 'n staatskool en 'n privaatskool onderwys gegee het....more24minPlay
January 16, 201617 Jan 2016Johan van Lill gesels oor tuisonderwys met Leendert van Oostrum, 'n kenner op die gebied van tuisonderwys, en Yvonne Adams, 'n ma wat al etlike jare lank tuisonderwys met haar seun doen....more25minPlay
January 09, 201610 JanDie onderwysers moet hierdie week terug skool toe en Johan van Lill gesels met dr. Jannie le Roux, motiveringspesialis, oor hoe om hierdie onderwysjaar met mening aan te pak....more21minPlay
January 02, 20163 JanJohan van Lill gesels in Ons en die Onderwys met prof. Charl Cilliers oor hoe onderwysers leerders kan voorberei vir tersiëre onderrig....more20minPlay
December 26, 201527 Dec 2015Johan van Lill neem die afgelope onderwysjaar in oënskou. Sy gaste is Irma Eloff, die dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit van Pretoria, Rika Joubert betrokke by die Inter-universitêre Sentrum vir Onderwysreg en Beleid en Paul Colditz van Fedsas....more23minPlay
December 12, 201513 Dec 2015Johan van Lill gesels met Paul Colditz, hoof van Fedsas, oor die staat se planne om die magte van skoolbeheerliggame in te kort, veral ten opsigte van die aanstellings van onderwysers, adjunkhoofde en skoolhoofde....more22minPlay
December 05, 20156 Dec 2015Johan van Lill gesels met onderwyskundige Petrus Jacobs oor hoe onderwysers hulself emosioneel gereed moet kry vir die uitdagings van 2016....more23minPlay
November 28, 201529 Nov 2015Johan van Lill gesels met Elacia Whittingham oor moegheid, uitbranding en depressie in die onderwysberoep. Hoe moet onderwysleiers dit hierdie tyd van die jaar hanteer wanneer jou personeel oormoeg is?...more21minPlay
November 22, 201522 Nov 2015Johan van Lill gesels met dr. Louis Day oor die rol van leerlingleiers in skole....more22minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.