Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.
June 18, 201619 Jun 2016Johan van Lill gesels met die skoolhoof van 'n afgeleë plaasskool wat 'n reuse verskil in die gemeenskap maak en ook oor die veerkragtigheid van onderwysers....more25minPlay
June 11, 201612 Jun 2016Johan van Lill gesels met dr Jurie Joubert oor 'n besoek aan Indiese skole en ons gaan loer ook in by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en meer te hoor van hulle onderwysprojekte....more21minPlay
June 05, 20165 Jun 2016Johan van Lill gaan loer by die Weskaap se uitdunrondte van die SAASTA Wetenskapsdebatskompetisie in en hoor ook by twee studente hoe hulle die universiteit teenoor skool ervaar....more26minPlay
May 28, 201629 May 2016Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met Quinton Adams oor die uitdagings wat skole het met kinders wat uit informele nedersettings kom....more23minPlay
May 21, 201622 May 2016Johan van Lill praat met met Danie van Wyk, die bestuurder van Die Suid-Afrikaanse Onderwysontwikkelingstrust oor die uitdagings wat armer skole te bowe moet kom....more22minPlay
May 14, 201615 May 2016Johan van Lill praat met dr. Jeanette de Klerk Luttig en dr. Heinie Brand oor waardegedrewe dissipline in skole....more24minPlay
May 07, 20168 May 2016Johan van Lill gesels met die skoolhoof van Jan Krielskool op Kuilsrivier oor hulle prestasie om as die beste spesiale skool in die land aangewys te word. Hy hoor ook hoe Laerskool Eversdal tablette in die klaskamer benut....more22minPlay
April 30, 20161 May 2016Johan van Lill gesels met oogkundige Inge Loubser oor visieprobleme in die klaskamer. Sy gee wenke oor hoe onderwysers leerders met visieprobleme kan identifiseer....more19minPlay
April 23, 201624 Apr 2016Johan van Lill gesels met die skrywer, motiveringspreker en ontwikkelingskenner, dr. Melodie de Jager, oor wat onderwysers alles kan doen om die druk waaronder hulle verkeer, te oorleef....more24minPlay
April 17, 201617 Apr 2016Johan van Lill kyk na die gehalte van onderwysers wat die professie betree, en hoe om verskillende temperamente in die klaskamer te hanteer....more20minPlay
FAQs about Ons en die Onderwys:How many episodes does Ons en die Onderwys have?The podcast currently has 707 episodes available.