Die ekonomie minuut

Ons fiskale beleid bekommernisse


Listen Later

Met die Covid-19 pandemie in 2020 het owerheidsbesteding, die begrotingstekort en staatskuld skerp toegeneem. Voor dit was daar in talle begrotings sprake van besuiniging, maar met die pandemie is ʼn plan in werking gestel om owerheidsbesteding in reële terme te besnoei. Ek sal die eerste wees om te argumenteer dat dit belangrik is om die skuldlas te verminder, maar die afgelope week is navorsing gepubliseer wat wys dat dit nie sonder koste kan gebeur nie.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners