
Sign up to save your podcasts
Or


Die vierde kwartaal van 2023 se BBP en ekonomiese groei syfers is gister bekend gemaak. Die ekonomie het met net 0,1% gegroei. Daar was dus nie ʼn resessie aan die einde van verlede jaar nie, maar ʼn groeikoers van 0,6% vir die hele jaar is heeltemal te laag.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie vierde kwartaal van 2023 se BBP en ekonomiese groei syfers is gister bekend gemaak. Die ekonomie het met net 0,1% gegroei. Daar was dus nie ʼn resessie aan die einde van verlede jaar nie, maar ʼn groeikoers van 0,6% vir die hele jaar is heeltemal te laag.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners