
Sign up to save your podcasts
Or


Daar is ʼn paar manier hoe ons sal weet dat die optimisme oor en vertroue in die Regering van Nasionale Eenheid die ekonomie kan laat groei. Een is as investering weer begin toeneem. Nie finansiële investering nie, maar regte kapitaalvorming. Die ander is ons kredietgradering nie meer rommelstatus is nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDaar is ʼn paar manier hoe ons sal weet dat die optimisme oor en vertroue in die Regering van Nasionale Eenheid die ekonomie kan laat groei. Een is as investering weer begin toeneem. Nie finansiële investering nie, maar regte kapitaalvorming. Die ander is ons kredietgradering nie meer rommelstatus is nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners