Die ekonomie minuut

Ons wag vir die basis-effek


Listen Later

Hierdie week se belangrike ekonomiese aanwysers is Februariemaand se VPI inflasiesyfer wat more bekend gemaak word, en die FNB/BEO verbruikersvertroue-indeks vir die eerste kwartaal wat Donderdag bekend gemaak word.

Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners