Die ekonomie minuut

Oor die repokoers, gholf en kuns


Listen Later

Wanneer laas het dit so lekker gevoel om te weet dat jou huispaaiement die einde van die maand dieselfde gaan bly? Die Reserwebank het gister die repokoers onveranderd gelaat en meeste van ons is verlig.

Ek sal Maandag meer vertel oor die besonderhede van die beleidsverklaring, maar het vir een week genoeg gepraat oor inflasie en rentekoerse. Daarom het ek vanoggend twee heel ander stories.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners