Die ekonomie minuut

Op Vryheidsdag


Listen Later

Op Vryheidsdag kan ons maklik praat oor al die probleme wat Suid-Afrika in die gesig staar en vra, waar is die ekonomiese vryheid? Ek wil argumenteer dat ons ver gekom het en dat daar hoop is, maar dit vereis ʼn spesifieke argument, so luister asseblief na hierdie storie.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners