Die ekonomie minuut

Opmerkings is goed, maar duidelikheid is beter


Listen Later

Wat sentrale banke sê is net so belangrik soos wat hulle

doen. Die afgelope week het die rand verswak op grond van opmerkings van ʼn lid van die Amerikaanse Federale Reserwe Raad wat gesê het dat rentekoerse in die VSA dalk nog lank hoog gaan bly. Hier in Suid-Afrika verwag ontleders dat die Monetêre Beleidskomitee die repokoers onveranderd gaan los maar is reg om fyn te luister na die toon van die verklaring. Hoekom sê Sentrale Bankiers nie net wat hulle dink en beplan nie?

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir

Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners