
Sign up to save your podcasts
Or


Die Minuut was op ʼn kort vakansie die laaste twee weke en daar is baie nuus om op te vang. Die groot stories is inflasie en Novembermaand se repokoersbesluit en die komende week se mini-begrotingsrede.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellDie Minuut was op ʼn kort vakansie die laaste twee weke en daar is baie nuus om op te vang. Die groot stories is inflasie en Novembermaand se repokoersbesluit en die komende week se mini-begrotingsrede.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners