Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 223 episodes available.
December 08, 2021Wat jy moet weet oor Shell se seismiese toetse aan die WeskusRicky Stone verduidelik waarom daar weerstand is teen Shell se seismiese toetse aan die Weskus. Hoe gevaarlik is Omikron, Prog Martie van der Walt gee meer inligting. Prof Andre Duvenhage gesels grondsake ( Art 25). Perspektief...more54minPlay
December 01, 2021Omikron, politiek en geestesgesondheid onder die vergrootglasDr Angelique Coetzee. voorsitter van die SA mediese Vereniging gesels oor die nuwe variant. Prof Dirk Kotze gee leiding oor politieke vraagstukke en dr Guillaume Smit gesels oor geestesgesondheid Perspektief...more54minPlay
November 24, 2021Hansie Roodt en Altus Venables gesels oor die liedjie Hoop. Oom Polla en dr Thando vertelHansie Roodt en Altus Venables gesels oor hul lied HoopOom Polla en dr Thando gesels oor hul ongewone ontmoeting en persoonlike verryking wat daaruit gespruit het. Perspektief...more48minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 223 episodes available.