Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.
May 18, 2022A study suggests SA roads are the most dangerous in the worldLayton Beard (AASA) gives perspective on the new study suggestion South Africa's roads are the most dangerous in the world. Perspektief...more51minPlay
May 11, 2022`n Heerlike allegaartjie van wetenswaardige nuusitems vandag. Demokrasie, Zondo asook moed skep. Kuier gerus saamOns gesels met Prof. Joleen Steyn-Kotze oor demokrasie, Sanet Mondensela oor `n post Zondo Suid Afrika en dan skep ons moed saam met Prof. Tanya van Wyk. Perspektief...more52minPlay
May 04, 2022Mnr Ramaphosa se werkersdag toespraak by Rustenburg kry die wind van voorProf. Andre Duvenhage en Dr Llewelyn Curlewis gesels oor die ongemak onder Suid Afrikaanse werkers Perspektief...more52minPlay
April 20, 2022Die moeilike gesprekke moet gevoer word mbt ons naasbestaan in Suid Afrika. Wat behels dit?Prof. Wannie Carstens, Danie van Wyk en ds Rudie Swanepoel gesels oor die moeilike gesprekke in Suid Afrika wat nog gevoer moet word Perspektief...more53minPlay
April 13, 2022Gebeur wonderwerke en genesings nog in ons dag?Dr Isak Burger, dr. Leo Reinecke, Lourie Degenaar en Vasti Burger getuig van wondergenesings Perspektief...more54minPlay
April 06, 2022Perspektief gesels oor mnr Ramaphosa se verskyning voor die MRK, die gebeure in Oekraine (direk met Andrey Cherniavsky)Perspektief gesels met prof. Andre Duvenhage oor die sg opsy-staan beginsel, dr Curlewis oor mnr Ramaphosa se verskyning voor die MRK asook Andrey uit die Oekraine oor gebeure daar Perspektief...more56minPlay
March 30, 2022Die NUK van die ANC se afgelope vergadering onder die loepProf. Pieter Labuschagne, Sanet Madonsela en Gert van der Westhuizen gesels oor die sake wat bespreek ( of nie bespreek) in tydens die afgelope NUK vergadering en help om uitkomste ens. te oorweeg. Perspektief...more53minPlay
March 24, 2022Wat jy moet weet oor die Openbare BeskermerProf. Dirk Kotze verduidelik wat hoofstuk 9 instellings is, in besonder die Openbare Beskermer. Prof. Andre Duvenhage gesels oor menseregte dag wat pas gevier is. Prof. Abel Esterhuyse verduidelik n paar terme, onder andere kernwapens, biologiese/chemiese wapens, die begrip wêreldoorlog, ens. Perspektief...more54minPlay
March 16, 2022Perspektief gesels oor die gebeure in Oos Europa.Prof. Abel Esterhuyse, Gert van der Westhuizen en Charne Kemp gesels oor die konflik in Oekraine. Perspektief...more58minPlay
March 09, 2022Perspektief oor die oorlog in die OekraïnePerspektief gesels met dr. Erik van Alten en prof. Abel Esterhuyze oor die oorlogsituasie. Daarna met dr. Angelique Coetzee oor haar vertrek by die SAMV. Perspektief...more54minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 215 episodes available.