Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.... more
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 208 episodes available.
August 31, 2022Die bekende Koos Kombuis verlang na sy kleintyd ervaring van kerk toe gaanProf.Phillip Spies, Dr Dawid Kuyler en dr Lourens Bosman gesels oor die kerk en of sy boodskap steeds relevant is vir die tyd waarin ons lewe. Perspektief...more51minPlay
August 17, 2022Mag/moet Christene deelneem aan die politieke gesprek en op watter wyse?Prof. Hennie Stander, Rikus Fick en Charl van Wyk gesels oor die Christen en politiek. Perspektief...more48minPlay
August 10, 2022Selfdood is een van die ontstellende realiteite van ons samelewing.Drr. Isak Burger, Danie Hoffman en Guillaume Smit praat oor selfdood, wat daartoe aanleiding gee en waar mense hulp kan kry. Perspektief...more52minPlay
August 03, 2022Perspektief gesels oor die afgelope ANC konferensie in KZNPerspektief gesels met meningsvormers proff. Andre Duvenhage, Jo-Ansie van Wyk en Gert van der Westhuizen gesels oor die SA politieke omgewing en uitdagings. Perspektief...more54minPlay
July 27, 2022Die totale leierskap van die ANC in KZN verteenwoordigend van die RET faksieProf. Pieter Labuschagne, Roland Henwood - politieke kommentators gesels oor die KZN vergadering van die ANC en die leierskap wat verteenwoordigend is van die RET faksie. Prof. Theo Neethling sluit aan oor die OPSY staan beginsel. Perspektief...more55minPlay
July 13, 2022Christelike perspektief oor veiligheid in Suid-AfrikaProff. Dirk Kotze en Pieter Labuschagne gesels oor die plek en verantwoordelik van die Openbare Beskermer, die onderonsie tussen mnr. Cele en Ian Cameron asook die gebeure by n Taverne in Oos London Perspektief...more51minPlay
July 06, 2022Verbruikers trek aan die kortste end. Die oorlog kry nie klaar nie. Daar is hoop vir Suid-Afrika.Jannie Pelser gesels met drie meningsvormers tw. proff. Theo Neethling, Abel Esterhuize en Retha Fick. Perspektief...more49minPlay
June 29, 2022Wat is die sg. Vryheidsmanifes en wat is daarmee beoog. Waarom is Suid Afrikaners so kwaad?Jannie Pelser gesels met prof. Sanet Madonsela oor die Vryheidsmanifes. Prof. Retha Knoetse verken woede as n menslike emosie. Gert van die Westhuizen belig n aantal aktuele onderwerpe. Perspektief...more52minPlay
June 22, 2022Die opsystaan-beginsel in die branding asook die heropbou van Kroonstad.Prof. Andre Duvenhage gesels oor die opsystaan beginsel en pogings om dit te kelder. Andre van Pletzen en Megan Botha gesels oor Kroonstad se herlewing. Perspektief...more53minPlay
June 15, 2022Dr Llewellyn Curlewis en prof. Pieter Labuschagne gesels oor die Zondo verslag, deel 5 en ander sakeMet die finale verslag van die Zondo kommissie op die tafel - hoe sal sake verder verloop? Luister na dr.Curlewis asook prof. Pieter Labuschagne se insette in die verband. Perspektief...more54minPlay
FAQs about Perspektief:How many episodes does Perspektief have?The podcast currently has 208 episodes available.